Die Jirre is my se Oppaster.

 Hy knyp my lekke styf vas onner Sy se arms mit genadigheit wat net Hy ken. 

My se oge kyk allie pad op na my se Koning, want dis dan wanner ek nie my se tone flinters stamp nie.

Kyk djy weg, vang die benoutigheid van hierrie wereld jou. 

En maak jou se bene lam virrie stap op die smal paadtjietjie. 

So my se ding is die; Kyk allie pad boentoe, reg in onse Pa se oge.

6 people like this post.

Categories: ForFun

1 Comment

Marius Verster · March 16, 2015 at 11:29 am

Dit is so onskuldig opreg. Ek wens ons kan meer so wees; sonder enige pretensies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *