Israel Prayer Vision

SPESIALE PRYS: R10 900 vir 10 dae

LUGHAWE BELASTING UITGESLUIT

DATUM: SEPT / OKT / NOV / DES

  • Kom ervaar die atmosfeer van Jerusalem
  • Beleef die vrede by die See van Galilea
  • Geniet die Bybelse berge en woestyn
  • Loop in die voetspore van Jesus
  • Verryk jou gees deur die Woord


Dis hoe dit werk:

Vlieg via Kairo na Israel vir 10 dae
Bly in ons Bedienings Gastehuis in Jerusalem
Ontbyt ingesluit – Meeste Aandetes ingesluit
Spesiale dagtoer na Galilea
Klein groepie van 10
Reis deur die land met Bybelse besoeke
John & Amanda is jou persoonlike gidse
OPSIONEEL: Middag toer van die Piramides en Koptiese Kerk in Egipte
Addissionele koste en benodig visa vir Egipte

Hierdie geleentheid kan jy nie misloop nie

JERUSALEM: Ou Stad, Olyfberg; Oppersaal, Getsemane, Golgota, Tuin graf, Bethesda; Paleis van Kajafas; Pilates se Verhoorsaal; Promenade; Berg Sion; Berg Moria,
“Holocast Museum” Ben Yehuda Str, Joodse Mark; Mea Sharim; Klaagmuur.

GALILEA: Joppa. Caesarea; Berg Karmel; Nasaret; Tiberius; See van Galilea;
Golan Hoogtes Berg van Saligsprekinge; Kapernaum; Beth Shean; Jerigo. Judese Wildernis, Ein Gedi, Dooie See & Masada.

Skakel RIA by 012 548 7821/ 082 520 6018
WEB: www.dozion.org kyk na “Ministry House”

Of KONTAK AMANDA dmv vorm hieronder:

Be the first to like.

Categories: General

4 Comments

Bennie Rothmann · July 6, 2009 at 10:31 am

Ek was in 1999 op die toer en wat ‘n wonderlike ervaring! Die Woord het vir my lewend en tasbaar geword. John en Amanda se begeleiding het hierdie toer ‘n sinvolle pelgrimstog gemaak. Ek het al gehoor van mense wat self gaan toer het – sonder begeleiding – en hulle het teleurgestel teruggekom. Maar as jy sulke puik toerleiers soos John en Amanda het, dan wys hulle vir jou dinge wat jy net in boeke gehoor het! Hulle het ook ‘n sensitiewe aanvoeling vir die werking van die Heilige Gees.

Groetnis – en sien julle dalk binnekort weer!

dries hurter · March 23, 2011 at 11:54 am

wil graag na isreal toer maar net 5 dae ek kan nie langer nie help asb

Eric · March 29, 2011 at 11:46 am

Hallo Dries,

Ons gaan binne die volgende 2 maande begin beplan aan die toer vir later in die jaar en sal kyk of ons jou kan akkommodeer vir die 5 dae . Dit kan dalk ‘n probleem wees, maar ons sal ons bes doen.

Groete,

Past Eric Heath
Galilee International Ministries

Larisa Louw · October 4, 2011 at 10:01 am

Ek was in 1999 op ‘n Israel toer saam met Prayer Vision en ek sal geen ander toerleiers ooit wil he nie!
Ek sal graag wil he dat my man dit ook beleef soos ons het en dat hy ook gedoop kan word tydens die toer.
Wat is julle datums vir volgende jaar (2012) vir die toere?

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *