Ek glo nie ons as Kinders van die Here kan meer se dat die “resessie” nie ‘n invloed op ons het nie..Ons weet ook dat ons aan die einde van dae is, en dat dinge moeilik gaan raak, maar dit is waarom ons daar moet wees vir mekaar. Ek en my familie bid en vas vandag vir ons familie se finansies. Waarom vat jy nie ook hande met jou familie en begin intree vir mekaar nie? Kom ons vat vandag almal hande en tree in vir al die Kinders van die Here/werkers/Pastore ens se finansies, dat God die sluise van die hemele sal oopmaak – sodat almal kan sien, dat “God is able to supply exceedingly,abundantly, more than we pray or ask for…SHALOM!

1 person likes this post.

Categories: General

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *