Neem op jou kruis

Neem op jou kruis en volg My!
Miskien begin jy hier lees en dink by jouself; Agge nee, nie alweer ‘n stuk oor hierdie afgesaagde storie nie! Is daar nie iets meer opwindends in die Bybel nie?

Wanneer die Here Jesus hierdie stelling maak, klink dit so maklik en eenvoudig maar ek wonder hoeveel van ons verstaan dit werklik wat dit alles behels en wat die impak daarvan op jou lewe gaan wees.

In die nagenoemde skrifgedeeltes sien ons pertinent die volgende aspekte wat Jesus op meer as een geleentheid aan Sy dissipels uitlig:
(more…)

8 people like this post.