{"id":1136,"date":"2009-10-15T21:25:32","date_gmt":"2009-10-15T19:25:32","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=1136"},"modified":"2009-10-15T21:25:32","modified_gmt":"2009-10-15T19:25:32","slug":"is-jy-uitverkies-deur-god","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=1136","title":{"rendered":"Is jy uitverkies deur God?"},"content":{"rendered":"<p><strong>Petrus verklaar die volgende: <\/strong><\/p>\n<p>1Pe 2:9\u00a0 But <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">you are<\/span><\/strong> the ones chosen by God, chosen for the high calling of priestly work, chosen to be a holy people, God&#8217;s instruments to do his work and speak out for him, to tell others of the night-and-day difference he made for you-<\/p>\n<p>Ek wil graag kortliks stilstaan met hierdie gedagte:<\/p>\n<ul>\n<li><strong><em>But <span style=\"text-decoration: underline;\">you are<\/span> the ones <span style=\"text-decoration: underline;\">chosen<\/span> by God\u00a0 &#8211; al dink jy, jy verdien dit nie! <\/em><\/strong><\/li>\n<li><strong><em>Dit gaan nie oor verdienste nie \u2013 maar oor God wat kies en roep. <\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Regdeur die Woord sien ons dat God eerstens vir Abraham gekies het en daarna ook sy nageslag. \u00a0<\/p>\n<p><!--more-->Hy het vir Israel gekies as volk en hulle ook daarvolgens voorberei.\u00a0 Hy het individue soos Moses, Samuel, Dawid, Gideon, Sy 12 dissipels asook Paulus gekies om in Sy dienswerk te staan.\u00a0 \u00a0<\/p>\n<p><strong>Deu 7:6<\/strong>\u00a0 <strong><em>Want jy is \u2018n volk heilig aan die HERE jou God; jou het die HERE jou God uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is, sy eiendomsvolk te wees.<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong>Psa 33:12\u00a0 Welgeluksalig is die nasie wie se God die HERE is, die volk wat Hy vir Hom as erfdeel uitgekies het. <\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>\u00a0Welgeluksalig \/ blessed \u2013 is die nasie wie se God die Here is,<\/li>\n<li>Die volk wat Hy vir Hom as erfdeel uitgekies het.\u00a0<\/li>\n<\/ul>\n<p>Deur die kruisdood van Christus het Hy\u00a0 die hele w\u00eareld gekies (nie net meer een nasie nie) en ten spyte daarvan, kan God jou ook uitkies tussen duisende ander om \u2018n spesiefieke taak vir Hom te gaan doen.\u00a0 En netsoos met al hierdie vorige manne se verskonings, sal ons ook geen verskoning kan opdis nie.\u00a0 Wanneer God kies sal ons een of ander tyd by Sy planne inval.\u00a0<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Mat 22:14<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Want baie is geroep, maar min uitverkies. <\/em><\/strong><\/p>\n<p>Die genade en vergifnis van sondes is deur die kruisdood van Christus aan die hele w\u00eareld beskikbaar gestel \u2013 hulle is geroep \u2013 maar min sal hierdie uitnodiging ten volle aanvaar (min uitverkies).\u00a0<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Wat beteken dit alles: <\/span><\/strong><\/p>\n<p>Jesus Christus vertel die verhaal van die Koning wat \u2018n bruilofsmaal vir sy seun re\u00ebl en al die gaste is uitgenooi. Die vetgemaakte beeste is geslag en die kos gereed gemaak.\u00a0 Daar was dus \u2018n gastelys \u2013 die genooides, maar toe hulle moes opdaag het hulle almal verskonings gehad.\u00a0<\/p>\n<p>Die aanklag was eintlik teen Israel in hierdie verhaal dat hul Verlosser gekom het, maar hulle was nie gereed vir die geleentheid nie.\u00a0 Hulle het verskonings aangebied en wou nie verander nie.\u00a0 Opdrag het uitgegaan:<\/p>\n<ul>\n<li><em>Soek ander mense <\/em><\/li>\n<li><em>Nooi almal wat julle mag vind, na die bruilof. <\/em><\/li>\n<li><em>Die bruilof is wel gereed, maar die genooides was dit nie werd nie. <\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p>Vir die wat hierdie uitnodiging aanvaar en Jesus aanneem as Verlosser en Saligmaker, word dus beklee met Christus in die doop. (Rom 6:4 &amp; Gal 3:27)<\/p>\n<p><strong>Gal 3:27\u00a0 <em>want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.<\/em> <\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Jy het nou jou Bruilofskleed aan<\/li>\n<li>Dan is jy <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">uitgesoek \/ a favorite<\/span><\/strong>\n<ul>\n<li><strong><em>Divinely selected and appointed <\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>In Rom 9:27 haal Paulus vir Jesaja aan wat s\u00ea:<\/p>\n<ul>\n<li><strong><em>En Jesaja roep oor Israel uit: Al is die <span style=\"text-decoration: underline;\">getal van die kinders van Israel soos die sand van die see<\/span>, net die oorblyfsel sal gered word;<\/em><\/strong>\n<ul>\n<li>Die getal van die \u00a0kinders van Israel word volgens die belofte vergelyk soos die sand van die see.\u00a0<\/li>\n<li>Maar in die Message word daar iets meer geopenbaar in dieselfde vers, nl.\u00a0 \u00a0<\/li>\n<li>Rom 9:27\u00a0 (MSG)\u00a0 <strong><em>Isaiah maintained this same emphasis: If each grain of sand on the seashore were numbered and the sum labeled &#8220;chosen of God,&#8221; They&#8217;d be numbers still, not names; <span style=\"text-decoration: underline;\">salvation comes by personal selection<\/span>.<\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>Hierdie bewoording benadruk juis die evangelie boodskap van Jesus Christus dat Hy nie in die massas belangstel nie, maar in \u2018n enkele siel wat sy\/haar hart aan Hom gee.\u00a0Verlossing \u00a0kom deur persoonlike seleksie \u2013 Hy gee Sy genade persoonlik aan jou en bou met jou \u2018n verhouding wat uniek van enige ander verhouding is.\u00a0 Verklaar God dan nie in Sy Woord dat Hy ons name in Sy handpalms graveer nie?\u00a0 Hy ken ons by die naam en tree met ons in \u2018n persoonlike verhouding. Daarom het Hy ook Sy naam aan ons bekend gemaak.\u00a0<\/p>\n<p>Dit is soos om \u2018n liefdesbrief te ontvang wat in jou persoonlike naam geadresseer is.\u00a0 Nie \u201cAan die Bewoner\u201d nie;\u00a0 of \u201cDie Bestuurder\u201d nie.\u00a0 \u2013 nie eers in voorletters nie, maar in jou eie naam.<\/p>\n<p>Joh 15:16\u00a0 <strong><em>Ye have not chosen me, but I have chosen you, and ordained you, that ye should go and <span style=\"text-decoration: underline;\">bring forth fruit<\/span>, and that your fruit should remain: that whatsoever ye shall ask of the Father in my name, he may give it you.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Volgens hierdie skrif kies die Here, dan maak Hy die roeping vas en rus jou toe voordat Hy jou uitstuur in Sy werk.\u00a0 Maar baie kinders van die Here ervaar minderwaardigheid in die bediening wat die Here op hulle lewens plaas.\u00a0 Alhoewel hulle wedergebore en gevul is met die Heilige Gees, voel hulle nog steeds nie goed genoeg nie.<\/p>\n<p>Juis daarom word jy beroof van groot se\u00ebninge.\u00a0\u00a0 Ons ken wel die skrif wat s\u00ea dat ons alles moet doen asof aan die Here \u2013 maw na die beste van ons vermo\u00eb. En dit is wat tel! \u00a0Solank jy die taak uitvoer na die beste van JOU vermo\u00eb, dan kan jou hart maar gerus wees en die blessing van die Here ontvang.\u00a0 Niemand kan eintlik \u2018n ander veroordeel oor hoe hy\/sy iets doen nie.\u00a0<\/p>\n<p>Paulus skryf aan die Efesiers die volgende (volgens die Message): \u00a0<\/p>\n<p>Eph 3:8\u00a0 When it came to presenting the Message to people who had no background in God&#8217;s way, <strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">I was the least qualified<\/span><\/em><\/strong> of any of the available Christians. <strong><em>God saw to it that I was equipped<\/em><\/strong>, but you can be sure that it had nothing to do with my natural abilities. <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">And so here I am, <\/span><\/strong>preaching and writing about things <span style=\"text-decoration: underline;\">that are way over my head,<\/span> <strong><em>the inexhaustible riches and generosity of Christ.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Ten slotte kan ek net dit alles bevestig met die laaste twee skrifte :<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">2Pe 1:10- 13<\/span><\/strong><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">\u00a0 (MSG)<\/span><\/strong> So, friends, <strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">confirm God&#8217;s invitation to you, his choice of you<\/span><\/em><\/strong>. Don&#8217;t put it off; do it now. Do this, and you&#8217;ll have your life on a firm footing, \u00a0the streets paved and the way wide open into the eternal kingdom of our Master and Savior, Jesus Christ. Because the stakes are so high, even though you&#8217;re up-to-date on all this truth and practice it inside and out, I&#8217;m not going to let up for a minute in calling you to attention before it. \u00a0This is the post to which I&#8217;ve been assigned&#8211;keeping you alert with frequent reminders&#8211;and I&#8217;m sticking to it as long as I live.<\/p>\n<p>Rev 17:14\u00a0 These shall make war with the Lamb, and the Lamb shall overcome them: for he is Lord of lords, and King of kings: and they that are with him <em>are<\/em> <strong><em>called, and chosen, and faithful.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Omdat God jou kies is jy nie rubbish nie.\u00a0 Kom net soos jy is en wees bereid dat Hy jou verander en toerus vir die nuwe lewe.\u00a0<\/p>\n<p><em>Eric Heath is die herder van Eindtyd Pinkster Bedieninge in Danville, Pretoria en is beskikbaar om lesings en die Woord te bedien op spesifieke onderwerpe soos verlang.\u00a0 Hy kan deur hierdie webadres gekontak word<\/em><\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-1136'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(1136);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'><b>2<\/b> people like this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(1136);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(1136);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Petrus verklaar die volgende: 1Pe 2:9\u00a0 But you are the ones chosen by God, chosen for the high calling of priestly work, chosen to be a holy people, God&#8217;s instruments to do his work and speak out for him, to tell others of the night-and-day difference he made for you- [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[326],"class_list":["post-1136","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired","tag-uitverkies-handpalms-gegraveer-eiendom-bruilofsfees"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-ik","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1136"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1136\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1137,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1136\/revisions\/1137"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}