{"id":1442,"date":"2010-12-17T17:02:12","date_gmt":"2010-12-17T15:02:12","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=1442"},"modified":"2011-12-06T16:25:27","modified_gmt":"2011-12-06T14:25:27","slug":"die-maak-van-%e2%80%98n-gelofte-deel-1","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=1442","title":{"rendered":"Die maak van \u2018n gelofte (Deel 1):"},"content":{"rendered":"<p>Gesien teen die agtergrond van Geloftedag (16 Desember) wat nou pas verby is en die geweldige druk wat sekere groepe op die Afrikanervolk plaas om dit te onderhou, verg dat ons die saak vir \u2018n slag in diepte ondersoek.\u00a0 Ek het die grootste respek en deernis vir die mense wat betrokke was by die slag van Bloedrivier en ons kan onsself nie indink in die omstandighede waardeur hulle moes gaan nie.\u00a0 Ek het ook waardering vir die mense wat wel die Geloftedag vier vir hul toegewydheid.<\/p>\n<p>Kom ons ondersoek dan die \u201c<strong><em>maak van \u2018n gelofte\u201d<\/em><\/strong> vanuit \u2018n Bybelse grondslag en baie beslis moet ons die saak ondersoek vanuit die Nuwe Testament se perspektief \u2013 dit wat van toepassing gemaak kan word na die kruisdood van Christus en nadat die Kerk gebore is op die dag van Pinkster. Ek wil dit ook onomwonde verklaar dat die skrifontleding hierna nie noodwendig \u2018n volledige studie van die onderwerp is nie, maar daar is wel \u2018n paar vrae wat ons onsself moet afvra om vars perspektief te vind in dit alles wat ons glo en nastreef as kinders van God.\u00a0 Soms doen ons iets, volg iets na sonder om die saak te ondersoek vir egtheid en waarde.\u00a0 Dit is soos die telefoniste van &#8216;n sentrale in Ciskei wat\u00a0elke dag getrou by die werk\u00a0opgedaag het en gewag het vir die oproepe om deur te skakel, maar daar was niks.\u00a0\u00a0 Elke maand het hulle nog salaris ook ontvang, en niemand het navraag gedoen oor die feit dat geen oproepe meer deurkom nie.\u00a0 Die boodskap dat die sentrale eintlik 6 maande gelede geoutomatiseer is, het nooit die bestemming bereik nie.<\/p>\n<p>Jakob was sekerlik een van die eerstes wat reeds begin het om \u2018n gelofte aan God te doen as gevolg van die situasie waarin hy verkeer het.<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Gen 28:20- 2:<\/span><\/strong><strong> <em>\u00a0En Jakob het \u2018n gelofte gedoen en ges\u00ea: As God met my sal wees om my te bewaar op hierdie weg wat ek gaan, en aan my brood sal gee om te eet en klere om aan te trek,\u00a0 en ek behoue na die huis van my vader sal terugkom, dan sal die HERE my God wees.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Ander persoonlike geloftes sluit ook die volgende in:<\/p>\n<ul>\n<li>Gelofte van die Nasire\u00ebrs:\n<ul>\n<li>Waar diegene geen wyn of selfs enige produk van die druiwestok mag gebruik het nie asook ander wette wat hiermee saamgaan.<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Gelofte deur leiers namens die volk Israel:\n<ul>\n<li><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Num 21:2<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Daarop het Israel aan die HERE \u2018n gelofte gedoen en ges\u00ea: As U hierdie volk heeltemal in my hand gee, sal ek hulle stede met die banvloek tref.<\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Gelofte van Hanna om Samuel in die tempel groot te maak;\n<ul>\n<li>Interessant is die tipe gelofte van \u2018n vrou om in haar desperaatheid om \u2018n moeder te word, selfs \u2018n gelofte afl\u00ea om die kind (waarna sy so gesmag het) in die tempel te laat groot maak.<\/li>\n<li>Was haar sugtinge dan na \u2018n kind wat sy self kon groot maak en ten volle deel van haar lewe kon wees, of was dit maar net om vervulling as vrou te vind?<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Onverskillige beloftes\/geloftes:\n<ul>\n<li>Jefta wat \u2018n onverskillige gelofte aan die Here gedoen het en waar hy sy enigste kind en dogter moes offer (brandoffer) nadat God hulle in oorwinning (volgens die gelofte) oor die kinders van Ammon gestel het.\u00a0 (Rigters 11:30 -31)<\/li>\n<li>Interessant genoeg dat God het hom nie gestop om dit te voltrek nie.\u00a0 Volgens die Wet moet jy betaal wat jy belowe:\n<ul>\n<li><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Deu 23:21<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>As jy aan die HERE jou God \u2018n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou word.<\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Ons spreek baie keer \u2018n vloek oor onsself uit in plaas van \u2018n se\u00ebning.<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Innerlike geloftes:\n<ul>\n<li>Persoonlike vloeke wat jy op jouself plaas, bv.\n<ul>\n<li>Ek sal nooit maer word nie;<\/li>\n<li>Ek sal nooit weer \u2018n man\/vrou vertrou nie;<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ongeag die omstandighede (of die spesifieke rede of motief) waarin die mense die geloftes aan God gemaak het, sien ons dat God elkeen eerbiedig het (want God is getrou) en <strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">dat Sy naam daardeur verheerlik <\/span><\/em><\/strong>was.<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Wat kan ons dan leer uit die geloftes van die verlede? <!--more--><\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">1.\u00a0 <\/span><\/strong>Die mens sluit die gelofte met God \u2013 terwyl die mens geen waarborg vir teen-prestasie kan lewer nie;<\/p>\n<ul>\n<li>Nuwe Testament leer ons om geen swering \/eed te maak of gee nie<\/li>\n<li style=\"text-align: left;\"><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Mat 5:34-37:<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Maar Ek s\u00ea vir julle: Sweer hoegenaamd nie\u2014nie by die hemel nie, omdat dit die troon van God is; ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is van die groot Koning;\u00a0 ook by jou hoof mag jy nie sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie.\u00a0 Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. <span style=\"text-decoration: underline;\">Wat meer as dit is, is uit die Bose.<\/span><\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>2.\u00a0 Elke gelofte was <strong>voorskriftelik<\/strong> aan God gestel gewees met <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">vereistes<\/span><\/strong>:<\/p>\n<ul>\n<li>Elke gelofte begin of bevat die woorde: <strong><em>\u201cAs U \u2026 ;\u00a0 Dat U\u2026..\u201d <\/em><\/strong><\/li>\n<li>Dit verklaar die spesifieke verwagting van die een wat die gelofte maak;<\/li>\n<li>God moet eers Sy kant van die bargain volbring;<\/li>\n<li>Hierdie verwagting is ook dan die voorvereistes om enige teenprestasie (volgens die spesifieke gelofte) te regverdig;<\/li>\n<li>Die mens wil nog altyd God as \u2018n dienskneg gebruik het.<\/li>\n<li><em>\u00a0\u201cDoen dit en dat vir my asb &#8211; straf die persoon \u2013 red hierdie persoon se siel \u2013 ens;\u00a0 <\/em><\/li>\n<li><strong><em>Hoe kan God as God in ons lewens optree indien ons Hom soos \u2018n dienskneg wil erken en misbruik? <\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>3.\u00a0 Weereens, elke gelofte was gemaak as gevolg van die <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">spesifieke omstandighede<\/span><\/strong> waarin die persoon <span style=\"text-decoration: underline;\">op die oomblik<\/span> verkeer het.\u00a0\u00a0 Dit het dus gepaard gegaan onder groot druk van die situasie en nie uit vrye keuse nie.<\/p>\n<ul>\n<li>\u00a0Die mens vandag (verwysend na die wat hulself Christene en kerkmense noem) is geneig om vinnig geloftes aan die Here te wil maak wanneer die \u201cpaw-paw\u201d die fan gaan strike;<\/li>\n<li>\u00a0Gewoonlik vind dit ook plaas in omstandighede waar ander mense nie meer kan of wil help nie.<\/li>\n<li>Sodanige geloftes wil dit laat voorkom asof die Here soos \u2018n noodapteek vinnig nader geroep word terwyl Hy elke dag deel van ons lewens wil wees;<\/li>\n<li>Sommige geloftes neem selfs die vorm van \u2018n dreigement aan.<\/li>\n<\/ul>\n<p>4.\u00a0 In die meeste gevalle was geloftes gemaak in aanvegtinge met spesifieke <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">vyande<\/span><\/strong>:<\/p>\n<ul>\n<li><strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">Die woord vyand beteken:<\/span><\/em><\/strong>\u00a0 <strong><em>Iemand wat \u2018n ander haat en probeer om in dade daaraan uiting te gee \u2013 soldate teen wie geveg word \u2013 \u2018n teenstander \u2013 satan is die vyand \u2013 iets soos drank kan ook \u2018n vyand wees van die gesin; <\/em><\/strong><\/li>\n<li>\u00a0Maar wie is ons vyande dan vandag?<\/li>\n<li style=\"text-align: left;\">\u00a0Is dit die ANC regering?\u00a0 Wat dan van die vorige regering (Nasionale Party) wat ook op \u2018n tyd as die antichriste uitgekryt was?<\/li>\n<li>Wat dan van die Engelse wat nog steeds ons land en besighede oorgeneem het?<\/li>\n<li>Is almal wat dan \u2018n ander velkleur en\/of taal het ook ons vyande?<\/li>\n<li>Wat van diegene wat by huise\/plase inbreek en moor?\u00a0 Is hulle net gewoonweg misdadigers of word hulle ook geklassifiseer as \u201cvyande\u201d.<\/li>\n<li>Is almal wat dan nie soos ek dink en redeneer en dieselfde oortuiging kan handhaaf \u2013 my vyand?\u00a0 Dit klink dan soos die Rooms Katolieke Kerk wat die oortuiging gehad het om almal wat nie hulle \u201cgeloof\u201d wou aanvaar nie, te vervolg en dood te maak.<\/li>\n<li>Wat dan van die bankinstellings en ander besighede wat in vandag se moeilike dae nog steeds mense se eiendom wil terugneem sodat hulle net meer wins kan toon aan die einde van die boekjaar?<\/li>\n<li>Is ons geveg dan teen vlees en bloed (en teen sekere oortuigings (doktrines) van die Woord van God);<\/li>\n<li><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Of <\/span><\/strong>is ons as kinders van die Here Jesus se geveg teen die bose geeste en magte in die lug?<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Eph 6:12<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die w\u00eareldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. <\/em><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Dan sien ons ook hoe die Here Jesus die hele siening en konsep van die benadering van vyande verander het:<\/strong><\/p>\n<ul style=\"text-align: justify;\">\n<li style=\"text-align: justify;\"><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Mat 5:44<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Maar Ek s\u00ea vir julle: Julle moet jul vyande liefh\u00ea; se\u00ebn die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; <\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">En dit is juis hoekom die Kerk (die Bruid van Christus) so kragteloos en verdeeld is agv die verskille en omdat elkeen sy\/haar individuele verskil (uniekheid; \u201cwaarheid\u201d; competitive edge) wil beskerm ten alle koste en elkeen wat dit nie aanvaar nie word as \u2018n \u201cvyand\u201d beskou.\u00a0 Net jammer ons voer nie die skrif soos hier bo uit nie &#8211; dan sal SA dalk verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a05.\u00a0 Dit sluit dan ook die <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">teen-prestasie<\/span><\/strong> in van die persoon(groep) wat die gelofte maak;<\/p>\n<ul>\n<li>Weereens, die Wet (Ou Testament) was pertinent hieroor dat jy moet betaal wat jy belowe;<\/li>\n<li><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Num 30:2<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>As iemand aan die HERE \u2018n gelofte doen of \u2018n eed sweer waardeur hy homself verbind om hom van iets te onthou, <span style=\"text-decoration: underline;\">moet hy sy woord nie breek nie; hy moet handel volgens alles wat uit sy mond uitgaan.<\/span><\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<strong><span style=\"text-decoration: underline;\">\u2018n Goeie voorbeeld hiervan is om Jakob se gelofte hiervolgens te ontleed: <\/span><\/strong><strong><em>(Gen 28:20- 21)<\/em><\/strong> <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">\u00a0<\/span><\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>\n<div style=\"text-align: justify;\"><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">God se prestasie wat verwag (voorgeskryf) word: <\/span><\/strong><\/div>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong><em>\u201cAs God met my sal wees om my te bewaar op hierdie weg wat ek gaan, en aan my brood sal gee om te eet en klere om aan te trek,\u00a0 en ek behoue na die huis van my vader sal terugkom, <\/em><\/strong><\/p>\n<ul style=\"text-align: justify;\">\n<li><strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">Jakob se teen-prestasie: <\/span><\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong><em>\u201cdan sal die HERE my God wees\u201d.\u00a0 <\/em><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify; padding-left: 30px;\">\u00a0Jakob stel nie net een vereiste nie, maar sommer <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">vier <\/span><\/strong>\u00a0\u2013 en alles gaan oor homself.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; padding-left: 30px;\">Hy probeer met God bargain.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; padding-left: 30px;\"><strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">Verwaand verby!<\/span><\/em><\/strong><strong><em>\u00a0 <\/em><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify; padding-left: 30px;\"><strong><em>Ons kan geen eise of voorvereistes aan ons God en Verlosser stel nie!\u00a0 <\/em><\/strong><strong><em>Sy genade is vir jou genoeg!\u00a0 <\/em><\/strong><strong><em>Take it or leave it! <\/em><\/strong><\/p>\n<h2 style=\"text-align: justify;\">Einde van\u00a0Deel 1.<\/h2>\n<h5 style=\"text-align: justify;\"><em>Past Eric Heath is the President of Galilee International Ministries (SA) in Pretoria and is available to lecture or minister on specific subjects as required. He can be contacted through this website.<\/em><\/h5>\n<\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-1442'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(1442);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'><b>4<\/b> people like this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(1442);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(1442);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gesien teen die agtergrond van Geloftedag (16 Desember) wat nou pas verby is en die geweldige druk wat sekere groepe op die Afrikanervolk plaas om dit te onderhou, verg dat ons die saak vir \u2018n slag in diepte ondersoek.\u00a0 Ek het die grootste respek en deernis vir die mense wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[422],"class_list":["post-1442","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired","tag-geloftedag-16-desember-bloedrivier-innerlike-geloftes-onverskillige-geloftes"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-ng","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1442","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1442"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1442\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1444,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1442\/revisions\/1444"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1442"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1442"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1442"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}