{"id":1484,"date":"2011-02-22T15:37:45","date_gmt":"2011-02-22T13:37:45","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=1484"},"modified":"2011-02-22T15:38:19","modified_gmt":"2011-02-22T13:38:19","slug":"profesiee-vir-en-in-die-kerk-deel-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=1484","title":{"rendered":"Profesie\u00eb vir en in die Kerk (deel 2)"},"content":{"rendered":"<p><strong><em>Deel 2 handel oor die verskillende profetiese woorde vir die Kerk en vir Suid Afrika vir die jaar 2011<\/em><\/strong>.\u00a0 <strong><em><\/em><\/strong><\/p>\n<p>Eerstens sien ek n\u00earens dat die Here Jesus of Sy apostels vir ons die toekoms voorspel nie behalwe Sy belofte dat Hy ons weer gaan kom haal. \u00a0<\/p>\n<p>Dit is eintlik beter om dit ook nie te weet nie.\u00a0 As ek en my vrou vooraf sou weet wat die afgelope 3jr vir ons sou inhou, sou ons dit nie gemaak het nie.\u00a0 Dit is juis die gedagte aan \u201c<strong><em>One day at a time in Jesus Name\u201d <\/em><\/strong>en die hoop dat m\u00f4re anders sal wees<strong><em> <\/em><\/strong>wat ons deurgedra het.\u00a0\u00a0 Daar is \u2018n bekende koortjie wat soveel meer beteken het die afgelope tyd, nl.\u00a0\u00a0 \u201c<strong><em>Because He lives I can face tomorrow\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Die afgelope paar weke het ons verskeie profesie\u00eb vir die KERK ontvang asook vir spesifieke gemeentes wat soos volg is:<\/p>\n<ul>\n<li>Die een verklaar dat die Kerk (insluitend die lokale gemeente) baie gese\u00ebnd gaan wees met groot finansies wat gaan invloei vir die kerk (liggaam van Christus);\u00a0\n<ul>\n<li>Ek glo die Here wil die Kerk se\u00ebn met finansies sodat ons die evangelie met \u2018n groot spoed kan uitdra;<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>Nog \u2018n persoon se profesie getuig van \u2018n baie donker en swart jaar agv die jaargetal van 11 wat dui op negatiwiteit; van wanorde en rampe; en dat die vlag binnekort halfmas gaan hang;\n<ul>\n<li>Dit is natuurlik gebaseer op die vloede en die feit dat Nelson Mandela se gesondheid nie goed is nie.\u00a0<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<li>In dieselfde asem het \u2018n lokale pastoor van \u2018n gemeente verklaar dat 2011 \u2018n goeie jaar in Christus gaan wees en dat dit volgens skrif is;\u00a0<\/li>\n<li>Volgens \u2018n pastoor van \u2018n relatiewe groot gemeente in Montana, Pretoria gaan dit ook \u2018n positiewe jaar vir die kerk wees alhoewel dit maar sleg lyk vir die land self. Die jaar 2011 gaan gekenmerk word as \u2018n tydperk van restourasie, herstel en bou en dat God Sy kinders roep tot nuwe dieptes.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Uit ondervinding in \u2018n lokale gemeente was dit ook altyd ons hoop dat die nuwe jaar beter sal wees as die vorige en het ons gefokus op die tema vir die jaar wat die Here Jesus op ons harte kom l\u00ea het.\u00a0\u00a0 En ons moet hoop in Christus h\u00ea vir &#8216;n beter toekoms &#8211; omdat Hy lewe is daar altyd hoop!<\/p>\n<p>Volgens skrif is die betekenis van die getal <strong>11 = judgement.<\/strong>\u00a0 Die getal 11 volg op 10 wat verwys na die Wet en indien jy nie Wet ongehoorsaam was, het \u201cjudgement gevolg\u201d volgens die Ou Testamentiese beginsels. \u00a0 Al hierdie verskillende profesie\u00eb laat die Kerk lyk soos \u2018n grap \u2013 praat nie uit een mond nie en gevolglik is die Kerk as geheel eintlik kragteloos.\u00a0\u00a0<\/p>\n<p><strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">So, nou wie moet ons glo?<\/span><\/em><\/strong> <strong><em>Of moet ons as kinders van God enigsins betrokke raak by hierdie tipe van profetiese <span style=\"text-decoration: underline;\">voorspellings?<\/span><\/em><\/strong>\u00a0 Ek betwyfel dit sterk of God enigsins belang stel in ons tydperke en jaartalle omdat Hy buite tyd lewe.\u00a0 Die w\u00eareld se sieners en sangomas en ander humanistiese groepe doen sulke voorspellings en dit het ook nou by die kerk ingesluip soos die Troyaanse perd van ouds.\u00a0 \u00a0Dit is in dieselfde lig soos wanneer mense mooi nuwe jaarsvoornemens maak. Dit klink mooi maar het geen krag nie.\u00a0 Ek sien n\u00earens dat Paulus vir die gemeentes sodanige profetiese voorspellings gemaak het nie.\u00a0 Hy het wel aan die kerk in Rome geskryf:<\/p>\n<p><strong><em>En word nie aan hierdie w\u00eareld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.<\/em><\/strong> Rom 12:2\u00a0<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Ek wil dit reeds nou al prontuit stel dat die toepassing van die profetiese gawe in die Kerk vandag het die gemeentelede lui gemaak.\u00a0 Hulle wil nie meer self by die Here gaa<\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Uit \u2018n ander hoek<\/span><\/strong> sien ons vir Carolle Watson wat in opdrag profetiese doeke van Suid Afrika en Afrika geskilder het wat daarop dui dat daar \u2018n groot herlewing in Suid Afrika gaan plaasvind wat dan met Afrika gaan opbrand tot bo aan die punt soos wat die evangelie versprei word. \u00a0Dit is ons almal se visie en droom en dit is ook in ooreenstemming met \u2018n woord wat ek jare gelede gehoor het \u2013 <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">maar SA bid nie.<\/span><\/strong>\u00a0<\/p>\n<p>Indien Suid Afrika \u2018n waaragtige herlewing wil sien en ervaar, dan sal ons die opdrag volgens\u00a02 Kron 7:14 maar moet begin toepas.\u00a0\u00a0 Ek wil dit graag in die Engels voorl\u00ea vir \u2018n spesifieke rede:<\/p>\n<p><strong><em>If my people, which are called <span style=\"text-decoration: underline;\">by my name<\/span>, shall humble themselves, and pray, and seek my face, and turn from their wicked ways; then will I hear from heaven, and will forgive their sin, and will heal their land. Now mine eyes shall be open, and mine ears attent unto the prayer that is made in this place<\/em><\/strong>. <strong>2Ch 7:14-15.\u00a0\u00a0 <span style=\"color: #0000ff;\">Called by my name?\u00a0 Volgens Hand 4:12 is daar net een Naam gegee waardeur die mens redding moet ontvang en dit is die Naam van die Here Jesus Christus! <\/span><\/strong><\/p>\n<address>&#8220;<em>If my people, which <span style=\"color: #000000;\">a<\/span><\/em><span style=\"color: #000000;\"><strong><span style=\"color: #ff0000;\">R<\/span><\/strong><em>e <\/em><\/span><\/address>\n<address>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <em>call<\/em><strong><span style=\"color: #ff0000;\">E<\/span><\/strong><em>d by my Name, <\/em><\/address>\n<address>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <em>shall humble themsel<\/em><strong><span style=\"color: #ff0000;\">V<\/span><\/strong><em>es, and pray, and seek my face, <\/em><\/address>\n<address>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <em>and turn from their w<\/em><strong><span style=\"color: #ff0000;\">I<\/span><\/strong><em>cked ways; <\/em><\/address>\n<address>\u00a0\u00a0 <em>then will I hear from hea<\/em><strong><span style=\"color: #ff0000;\">V<\/span><\/strong><em>en, and will forgive their sin, <\/em><\/address>\n<address><strong>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong><strong><span style=\"color: #ff0000;\">A<\/span><\/strong><em>nd<\/em><\/address>\n<address><em>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0will hea<\/em><span style=\"color: #ff0000;\"><strong>L<\/strong> <\/span><em>their land.&#8221;<\/em><\/address>\n<p>Dit is hoe ons Herlewing gaan begin kry IN ons kerke.\u00a0 Christus het die gemeente ingestel en met \u2018n leierstruktuur asook gawes en werkinge van kragte toegerus<strong><em>.\u00a0\u00a0 <span style=\"color: #ff0000;\">Ek roep uit na die leiers van gemeentes wat Gees gevuld is om op te staan en saam te staan sodat ons weer soos met die Azusa straat herlewing in die vroe\u00eb 1900\u2019s \u00a0kan verenig in gebed en aanbidding van die Een ware God.<\/span>\u00a0\u00a0 <\/em><\/strong><\/p>\n<p>Afrika weet van die herlewing wat moet kom en hulle bid vir SA, maar ons moet self begin bid en toewy om die evangelie te verkondig.\u00a0 Selfs\u00a0 in Venda is daar nog mense wat niks weet van Christus nie. Wat van ander dele van SA?\u00a0\u00a0 Ons as kerk moet opstaan van ons gemaklike banke en begin werk.\u00a0<\/p>\n<p>Hoe sien ek die Kerk vandag?\u00a0 Soos die verlore seun wat verwaand en vol van homself is.\u00a0 Wat al die rykdomme (krag van die Gees van God; gawes; talente; seunskap; outoriteit; ens) wat hy verkry het van sy Vader uitgemors het op die w\u00eareld se skouspel (show business).\u00a0 Die Kerk het meer met show business (vertonings; sangers; ens) betrokke geraak as die bediening van die Woord in die Krag van God.\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Die kerk sit soos die verlore seun tussen die varke en wil doodgaan van die honger (geestelike honger) maar wil nie iets self doen nie. Sien die skrif hierna:<\/p>\n<ul>\n<li>En hy het verlang om sy maag te vul met die peule wat die varke eet, Luk 15:16\u00a0<\/li>\n<li>Die sleutel is juis in die tweede deel van die vers:\u00a0 <strong><em><span style=\"color: #ff0000;\">en niemand het dit aan hom gegee nie.<\/span><\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Terwyl die kerk soos die verlore seun <strong><em>tussen die varke sit.<\/em><\/strong>\u00a0 Ja, die duiwels en bose geeste sit tussen die kinders van Here BINNE die kerk en selfs op die verhoog.\u00a0 \u00a0<\/p>\n<ul>\n<li><strong><em>Daar was niemand wat hierdie varkkos <span style=\"text-decoration: underline;\">aan hom wou gee<\/span> nie;\u00a0 <\/em><\/strong><\/li>\n<li><strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">Maw<\/span><\/em><\/strong><strong><em>: die kerk sit nog steeds met die id\u00e9e <span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #ff0000;\">om bedien te wil word;<\/span><\/span> <\/em><\/strong><\/li>\n<li><strong><em>In plaas daarvan dat die Kerk soos die verlore seun begin opstaan en homself bereid verklaar om<span style=\"text-decoration: underline;\"> <span style=\"color: #ff0000;\">te wil gaan dien.<\/span><\/span>\u00a0 <\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Ongelukkig is dit so dat in baie kerke en onafhanklike groepe vandag die grootste klomp gemors (soos varkkos) bedien word wat onskriftuurlik is.\u00a0 Waar \u2018n \u201cander evangelie\u201d as di\u00e9 wat Paulus verkondig het aan die mense voorgehou word en wat geen saligheidswaarde dra nie en inteendeel die genade en kruisdood van Christus in jou lewe null &amp; void maak;\u00a0 \u00a0<\/p>\n<p>Eers wanneer die Kerk die boodskap van diensbaarheid reg verstaan,\u00a0 dan sal die situasie van die Kerk begin verander.\u00a0\u00a0 Kom ons weier om langer tevrede te wil wees met die peule wat die varke eet en begin aandring op die volle Woord van God \u2013 die egte Brood van die Lewe! \u00a0Kom ons begin om die verlore siele te bedien met die Woord deur die Gees van God en ook in die liefde van Jesus Christus!<\/p>\n<p>Lees ook meer oor sekere profete by\u00a0 <a href=\"http:\/\/voice-crying-in-the-wilderness.blogspot.com\/\">http:\/\/voice-crying-in-the-wilderness.blogspot.com\/<\/a><\/p>\n<p>Deel 3 sal handel oor die bekende voorspelling van Siener van Rensburg\u00a0se Nag van die lang messe!<\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-1484'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(1484);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'><b>5<\/b> people like this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(1484);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(1484);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deel 2 handel oor die verskillende profetiese woorde vir die Kerk en vir Suid Afrika vir die jaar 2011.\u00a0 Eerstens sien ek n\u00earens dat die Here Jesus of Sy apostels vir ons die toekoms voorspel nie behalwe Sy belofte dat Hy ons weer gaan kom haal. \u00a0 Dit is eintlik [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[427],"class_list":["post-1484","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired","tag-profesiee-vir-kerk-2011-valse-profete-lede-in-christus-verlore-seun-voorspellings-herlewing-revival"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-nW","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1484","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1484"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1484\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1487,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1484\/revisions\/1487"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1484"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1484"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1484"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}