{"id":1488,"date":"2011-03-02T17:50:18","date_gmt":"2011-03-02T15:50:18","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=1488"},"modified":"2011-03-02T17:50:18","modified_gmt":"2011-03-02T15:50:18","slug":"profesiee-vir-en-in-die-kerk-deel-3","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=1488","title":{"rendered":"Profesie\u00eb vir en in die Kerk (deel 3)"},"content":{"rendered":"<p>Deel 3 handel oor die bekende voorspelling van <strong>Siener van Rensburg<\/strong> oor die Nag van die lang messe!<strong>Wat vir my \u2018n groot bekommernis is, <\/strong>is die individue en groepe wat ingestel is op die profesie\u00eb (voorspellings) van Siener van Rensburg en veral op die voorspelling van die <strong><em>Nag van die lang messe, <\/em><\/strong>in so \u2018n mate<strong><em> <\/em><\/strong>dat die essensie van die evangelie van Jesus Christus eintlik in die niet verdwyn.<strong><em>\u00a0 <\/em><\/strong>\u00a0<\/p>\n<p>Daar was \u2018n ongekende vrees onder Suid Afrikaners tydens die eerste verkiesing in 1994 en baie mense het die vervulling daarvan verwag.\u00a0 Nou onlangs nog het mense weer kos en water en alles bymekaar gemaak in afwagting van die veelbesproke nag waarin duisende blankes doodgemaak gaan word.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Alhoewel die betrokke voorspelling aandui dat die sogenaamde swart nag net in die goudstad (Johannesburg) gaan afspeel, is die mense van oral in Suid Afrika hiervoor vreesbevange. Het selfs gehoor van mense wat tydens die Wereldbeker sokker in 2010, \u00a0gevlug het om in Phalaborwa saam te trek en ook van ander mense aan die Wes Rand wat later in die jaar na Namibia wou vlug? En so leef baie mense in vrees agv \u2018n woord wat iemand ongeveer 100 jr gelede gespreek het.\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Ek is baie eerlik as ek s\u00ea dat ek nie veel kennis dra van Siener van Rensburg se boeke nie en <em>\u201cquite frankly my dear I don\u2019t care, because I would rather let the <span style=\"color: #ff0000;\"><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Word of God<\/span><\/strong> <\/span>be my light and my source of inspiration!\u201d <\/em>\u00a0<\/p>\n<p>Die afgelope paar weke merk ek op dat verskeie mense en groepe weer hewig besig is om die betrokke voorspelling lug te gee en veral gesien teen die agtergrond van Nelson Mandela se onlangse siekte asook valse beriggewing dat hy dood is.\u00a0 Die valse beriggewing het onmiddelik vrees in mense se lewens ingejaag en stemme gaan op dat die \u201cboerevolk moet laer trek\u201d.\u00a0 Die gedagte wat ek hierop in my gees ervaar het is di\u00e9 van \u2018n volstruis wat sy kop in \u2018n gat wil druk en dan dink die probleem bestaan nie en sal ook maar net weggaan. Is ons dan nie Konings kinders nie?\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Soos genoem in die vorige aflewering van hierdie reeks is daar selfs al van die \u201cprofete\u201d van ons tyd wat dit nou reeds in kerke begin \u201cprofeteer\u201d dat \u2018n groot staatsleier gaan tot sterwe kom en dat die w\u00eareld (sommiges s\u00ea \u201cdie land\u201d) se vlae gaan halfmas hang.\u00a0\u00a0 Weereens gesien teen die agtergrond van Nelson Mandela se onlangse siekte, sy ho\u00eb ouderdom asook dat hy alles in die lewe bereik het wat hy graag wou, het jy nie \u2018n graad nodig om ook te <span style=\"text-decoration: underline;\">voorspel<\/span> dat hy heel moontlik nie die jaar gaan uitsien nie. \u00a0\u00a0<\/p>\n<p><strong>My vrae aan Suid Afrika is dit?\u00a0 <\/strong>\u00a0<\/p>\n<div>\n<ul>\n<li>\u00a0Wie s\u00ea die dood van Nelson Mandela is enigsins gekoppel aan die voorspelling van Siener van Rensburg mbt die sogenaamde Nag van die lang messe?\u00a0<\/li>\n<li>Wil julle sien dat die voorspelling tot vervulling kom?<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die antwoord op die eerste vraag is dat dit bloot aannames is en geen bewys hiervoor bestaan nie.\u00a0 Die antwoord op die tweede vraag behoort \u2018n onomwonde <strong><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #ff0000;\">\u201cNEE\u201d<\/span><\/span><\/strong> te wees.\u00a0Te oordeel aan die kommentaar wat ek al gehoor en op FaceBook raakgelees het, glo ek baie sal antwoord en verklaar <strong>\u201cJA\u201d<\/strong> want dan kan hulle hul wrokke, bitterheid asook hulle eie geweldadige teenreaksie teenoor die ander nasies <span style=\"text-decoration: underline;\">regverdig<\/span>.\u00a0 En op die ou end &#8230;&#8230;&#8230;&#8230;&#8230;..sal niemand as wenners opstaan nie! \u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Daar is drie aspekte wat ek graag onder u as leser se aandag wil bring mbt hierdie saak.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Die <span style=\"text-decoration: underline;\">eerste een<\/span> is die feit dat hoe meer mense in Suid Afrika hierdie haat aanhits deur die voorspellings van Siener van Rensburg aan te hang en te promoveer; hoe meer vas maak ons hierdie onheilspellende gebeurtenis in die nabye toekoms en hoe meer onskuldige mense gaan hulle lewens verloor. Die Woord verklaar: \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<ul>\n<li>\n<ul>\n<li><strong><em><span style=\"color: #0000ff;\">Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet<\/span><\/em><\/strong>. <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Pro 18:21<\/span><\/strong>\u00a0<\/li>\n<li><strong><em><span style=\"color: #0000ff;\">Wie onreg saai, sal onheil maai; en die stok van sy grimmigheid sal verdwyn<\/span>.<\/em><\/strong> <strong>Pro 22:8<\/strong>\u00a0<\/li>\n<li><span style=\"color: #0000ff;\"><strong><em>Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai<\/em><\/strong>.<\/span> <strong>Gal 6:8<\/strong>\u00a0<\/li>\n<li>Die vyand (satan) teer op hierdie tipe negatiewe gedagtes en dit gee vir hom krag asook grondgebied om oor te heers.\u00a0\u00a0<\/li>\n<li>Deur die kruis van Jesus Christus is alle krag en outoriteit van satan oor die kinders van God gestroop en HET ons die outoriteit om hom te weerstaan en te stop in sy bose werke.\u00a0\n<ul>\n<li><span style=\"color: #0000ff;\"><strong><em>Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die w\u00eareldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug<\/em><\/strong>. <strong><em>Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, <\/em><\/strong><strong><em>sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly<\/em><\/strong><strong><em>.<\/em><\/strong><\/span><strong><em> <\/em><\/strong><strong>Eph 6:12-13<\/strong>\u00a0<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die <span style=\"text-decoration: underline;\">tweede aspek<\/span> is dat ons nie meer onder die Ou Testament se beginsels van vergelding en \u2018n <em>\u201coog vir \u2018n oog\u201d<\/em> scenario leef nie maar wel op die fondasie van genade volgens Christus se evangelie, waarvan Hy die hoeksteen is:\u00a0<\/p>\n<ul>\n<li>Daarvolgens het ons geen gronde vir enige vergelding, bitterheid of haat nie want die Here verklaar \u201c<em><strong>dat aan Hom kom die wraak toe, Hy sal vergelde<\/strong>\u201d;<\/em><\/li>\n<li>Sonder vergifnis sal ons die Koningkryk van God nie be-erwe nie.\u00a0\n<ul>\n<li><strong><em><span style=\"color: #0000ff;\">Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander \u2018n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen<\/span><\/em><\/strong>. <strong>Col 3:13<\/strong>\u00a0<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<ul>\n<li>Ons sing so gereeld in die Kerke dat ons graag meer soos Jesus wil wees en meer van Hom en die Gees van God in ons lewens wil ervaar, maar dan kom die toets:\u00a0\n<ul>\n<li><strong><em>Is jy bereid om iemand anders onvoorwaardelik te vergewe en vry te spreek terwyl jy nie die vark in die verhaal is nie?<\/em><\/strong><\/li>\n<li><strong><em>When you can forgive and give grace when that person does not deserve it\u00a0 &#8211;\u00a0 <span style=\"color: #ff0000;\">that is becoming Christ-like!\u00a0 <\/span><\/em><\/strong>Dit is presies wat Christus vir my en jou gedoen het aan die kruis van Golgota!<strong><em> \u00a0\u00a0\u00a0<\/em><\/strong><\/li>\n<li><span style=\"color: #3366ff;\"><strong><em>Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net \u2018n woord wat goed is vir die nodige stigting, <\/em><\/strong><strong><em><span style=\"text-decoration: underline;\">sodat dit genade<\/span><\/em><\/strong><\/span><strong><em><span style=\"color: #3366ff;\"> kan gee aan die wat dit hoor.\u00a0<\/span> <\/em><\/strong><strong>Eph 4:29<\/strong>\u00a0 <strong><em>\u00a0<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Volgens die evangelie van Jesus Christus is daar \u2018n ander opsie om die rasse- en kultuurprobleme asook krimenele en geweldadige handelings van alle mense te bekamp en dit is volgens Sy Woord:\u00a0\n<ul>\n<li>\u00a0<strong><em>Nie deur krag of geweld nie, <span style=\"color: #3366ff;\">maar deur my Gees,<\/span> <\/em><\/strong><strong><em>s\u00ea die HERE van die le\u00ebrskare.<\/em><\/strong> <strong>Sag 4:6<\/strong>\u00a0<\/li>\n<li>Dit is tyd dat Suid Afrika (kinders van God) begin saamstaan en bid teen hierdie sataniese koningkryke in Suid Afrika en Afrika asook om die evangelie van vrede aan elkeen te verkondig.\u00a0\u00a0 Ek glo pertinent dat net die evangelie sal die land se mense verander en geen wette of enige ander drukgroep (cause) op FaceBook nie.\u00a0<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>\u00a0Die derde aspek deel met die vreesagtigheid wat die mense beetpak en sal in die volgende aflewering (deel 4) hierna hanteer word.\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<\/div>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-1488'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(1488);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'><b>2<\/b> people like this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(1488);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(1488);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deel 3 handel oor die bekende voorspelling van Siener van Rensburg oor die Nag van die lang messe!Wat vir my \u2018n groot bekommernis is, is die individue en groepe wat ingestel is op die profesie\u00eb (voorspellings) van Siener van Rensburg en veral op die voorspelling van die Nag van die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[],"class_list":["post-1488","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-o0","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1488","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1488"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1488\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1489,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1488\/revisions\/1489"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1488"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1488"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1488"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}