{"id":1872,"date":"2012-05-15T15:22:30","date_gmt":"2012-05-15T13:22:30","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=1872"},"modified":"2012-05-15T15:22:30","modified_gmt":"2012-05-15T13:22:30","slug":"skenking-van-ou-klere-en-donasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=1872","title":{"rendered":"Skenking van ou klere en donasies"},"content":{"rendered":"<p>So &#8216;n paar maande gelede het ek &#8216;n beroep op ons FaceBook Group van Galilee Ministries gedoen vir enige skenking van ou klere, skoene, komberse en selfs &#8216;n R50 pm vir die aankoop en verspreiding van Bybels en ander literatuur.\u00a0<\/p>\n<p>Hiermee wil ek graag ook dankie s\u00ea vir diegene wat &#8216;n donasie(s) van R50 gegee het, maar meer so aan die NG gemeente van Rietfontein-Noord in Pretoria wat &#8216;n hele bakkievrag ou klere, skoene en selfs &#8216;n paar komberse aan ons geskenk het.\u00a0<\/p>\n<p>Galilee Ministries het ten doel om mense se lewens te verryk met die blye boodskap van die evangelie van Jesus Christus en om leierskap en evangelisasie opleiding te verskaf terwyl ons \u2018n hand van vriendskap en ondersteuning binne die Koninkryk van Christus na ander bedienings uitreik. Gevolglik bedien ons dan gemeenskappe plaaslik asook op die verste uithoeke van die land met die evangelie en ook om Bybels, klere, komberse en veral skryfbehoeftes aan die kinders te voorsien. Sodanige skenkings maak dit vir ons ook moontlik om guns by die plattelandse gemeenskappe en hul stamhoofde asook skole te vind sodat die evangelie tydig en ontydig aan alle nasies verkondig kan word.\u00a0 \u00a0Deur\u00a0sodanige bydraes kan ons saam \u2018n verskil in \u2018n hele paar mense se lewens maak.\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Dit was nogal ook \u2018n ondervinding om weer in my ou gemeente te kon staan waar ek as kind groot geword het.\u00a0 Dit is ook hier waar een van die ouderlinge destyds in \u2018n katkisasieklas vir my ges\u00ea het ek moet eerder \u2018n \u201cvisser van mense\u201d wees na aanleiding van \u2018n visvang naweek waar ek nie die klas die vorige week kon bywoon nie.\u00a0 Moet dus nie die sondagskoolklasse of onderwysers gering ag nie, aangesien hulle \u2018n baie belangrike rol en funksie in die Koninkryk van God verrig.\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0Al die lof en eer en danksegging kom aan die Here Jesus toe vir Sy voorsiening, genade en liefde.\u00a0<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-1872'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(1872);\" title='' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'>Be the first to like.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(1872);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(1872);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>So &#8216;n paar maande gelede het ek &#8216;n beroep op ons FaceBook Group van Galilee Ministries gedoen vir enige skenking van ou klere, skoene, komberse en selfs &#8216;n R50 pm vir die aankoop en verspreiding van Bybels en ander literatuur.\u00a0 Hiermee wil ek graag ook dankie s\u00ea vir diegene wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[],"class_list":["post-1872","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-uc","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1872","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1872"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1872\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1877,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1872\/revisions\/1877"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1872"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1872"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1872"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}