{"id":637,"date":"2009-05-27T12:32:04","date_gmt":"2009-05-27T10:32:04","guid":{"rendered":"http:\/\/galmin.co.za\/myblog\/?p=637"},"modified":"2012-07-27T09:36:47","modified_gmt":"2012-07-27T07:36:47","slug":"gees-vs-vlees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=637","title":{"rendered":"Gees VS Vlees"},"content":{"rendered":"<p><strong><\/strong><em>(This blog post\/teaching is also available in English &#8211; dated 23 June 2012).<\/em><\/p>\n<h1><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Inleiding: <\/span><\/strong><\/h1>\n<p>Die week net voor die <strong>MMC-09<\/strong> gee die Here Jesus vir my pertinent &#8216;n visioen met die volgende teksvers en die daaropvolgende paar weke deel Hy met my oor die doping met die Heilige Gees.\u00a0<!--more--><\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Hand 2:33<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Nadat Hy dan deur die regterhand van God verhoog is en van die Vader die belofte van die Heilige Gees ontvang het, <span style=\"text-decoration: underline;\">het Hy d\u00edt uitgestort, wat julle nou sien en hoor.<\/span><\/em><\/strong><\/p>\n<p>Ek was baie opgewonde en het uitgesien na &#8216;n magtige uitstorting van God se Gees op die manne van Suid Afrika.\u00a0 Dit sou nie &#8216;n herlewing voortbring nie, maar &#8216;n kragtige transformasie van mense se lewens wat daarna &#8216;n wye impak in SA sou h\u00ea wanneer ongeveer 200 000 manne terugkeer huis toe en na hul onderskeie kerke. En die geestelike honger en dors was daar want duisende het alreeds 3 ure voor die tyd begin optrek om &#8216;n sitplek te kry. En na die tyd was almal gereed om nog vir ure na die boodskap te sing en die Here se Naam groot te maak &#8211; maar ongelukkig was die organiseerders \/ musikante nie op dieselfde golflengte gewees nie.\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Net voordat ek hierdie boodskap kon bring (Sat\u00a0 23 Mei 2009), l\u00ea die Here Jesus dit op my hart dat ons (Kerk) eers moet bely: <\/span><\/strong><\/p>\n<ul type=\"disc\">\n<li>Dat ons die Heilige Gees nie koester as &#8216;n skat in ons lewens nie<\/li>\n<li>Dat ons die Gees van God versmoor, blus en nie uitleef soos wat ons moet nie.<\/li>\n<li>Dat ons lewens nie getuig van die Gees van God wat inwonend in ons lewens is nie.<\/li>\n<li>Dat die spreek in vreemde tale <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">is nie<\/span><\/strong> &#8216;n barometer van jou huidige verhouding met God nie;<\/li>\n<li>Dat ons (die Kerk) net &#8216;n gedaante van godsaligheid het en die <span style=\"text-decoration: underline;\">Krag daarvan verlo\u00ebn<\/span> het.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Hierdie oproep om belydenis is ook direk deur my vrou bevestig wat dit netso in die Here ervaar het. \u00a0<strong><\/strong><\/p>\n<p>\u00a0<strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Transformasie of Herlewing: <\/span><\/strong><\/p>\n<p>By monde van &#8216;n paar predikers, stem ons saam dat ons nie &#8220;herlewing&#8221; soek nie &#8211; want dit is net tydelik.\u00a0 Ons soek &#8220;<strong><em>Transformasie&#8221;<\/em><\/strong> want dit word deur die evangelie en in die krag van God se Gees gebore en is blywend van aard. \u00a0<\/p>\n<p>Die Woord praat ook n\u00earens van &#8220;herlewing&#8221; nie &#8211; maar wel van &#8216;n siel wat nuut geskep word deur die krag en Gees van God.\u00a0 \u00a0Die Azusa-straat herlewing in 1906 was ook deur die <span style=\"text-decoration: underline;\">lidmate <\/span>bewerkstellig vanwe\u00eb &#8216;n honger en dors na die dieptes van God se Gees.\u00a0 Dit het ontstaan onder die lidmate, maar was deur die kerkleiers van die tyd versmoor en geblus.\u00a0 En dit behoort vir ons as leiers in God se diens as waarskuwing te dien.\u00a0<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Teksvers vir die aand:\u00a0 Joh 6:63<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>\u00a0Hierdie woorde het die Here Jesus ges\u00ea binne &#8216;n kwessie van 2 dae waartydens baie dinge rondom Hom plaasgevind het, oa:<\/p>\n<ul>\n<li>Vermeerdering van die brode<\/li>\n<li>Hy verklaar Hy is die Brood van die Lewe en bring dit in verband met die manna in die woestyn wat hul voorvaders gehad het;<\/li>\n<li>Dat Hy die Lewende brood is wat uit die hemel neergedaal het<\/li>\n<\/ul>\n<p>In <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">vers 54<\/span><\/strong> verklaar Hy dat hulle <span style=\"text-decoration: underline;\">Sy vlees moet eet<\/span> en <span style=\"text-decoration: underline;\">Sy bloed moet drink<\/span> om deel aan Hom te h\u00ea.\u00a0 Hierdie verklaring het baie mense gesink.\u00a0 Praat Hy nou van kannibalisme?\u00a0 En ons Wet is dan teen sulke dinge?\u00a0 Maar Sy woorde het niks anders beteken dat jy <span style=\"text-decoration: underline;\">een met Christus<\/span> word wanneer jy Sy kruisdood aanvaar en dit deur die Nagmaal herdenk.<\/p>\n<p>Skrif verklaar dat baie het Hom verlaat.\u00a0 Die Woord wat Hy praat was te hard, te direk en dalk onverstaanbaar.\u00a0 Vandag nog verlaat mense die Kerk omdat hulle nie die Woord verstaan nie en dat die Woord te direk is. En die antwoord is eintlik eenvoudig:<\/p>\n<p>Rom 8:5\u00a0 <strong><em>Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Mense wat nog nie wedergebore (getransformeer) is nie, sal die geestelike nie van die vleeslike kan onderskei nie.\u00a0 In vers 63 verklaar die Here Jesus self:\u00a0 <strong><em>Dit is die Gees wat lewend maak. Die vlees in van geen nut nie <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Dan kom die besef dat ons nie die Here in die vlees kan dien nie.<\/span><\/strong><strong>\u00a0 <\/strong>Dit is diegene wat: <strong><\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Goeie werke doen net om guns by die predikers te verkry<\/li>\n<li>Status &amp; eer &amp; posisies in die kerk soek.<\/li>\n<li>Baie gou verveeld raak en die tyd van dienste dophou<\/li>\n<li>Wat &#8220;high maintenance&#8221; lidmate is (kan nie vir hulleself bid nie; kan nie die prediking van die Woord toepas nie)<\/li>\n<li>Wat weer maklik &#8220;backslide&#8221; met die geringste probleempie &#8211; veral indien hulle nie genoeg aandag van die predikers kry nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ek is nie besig om mense te veroordeel nie. Ongelukkig is hierdie die harde feite van die saak.\u00a0<\/p>\n<p><strong><em>Want dit is die Gees wat lewend maak<\/em><\/strong>.\u00a0 Daarom is dit so belangrik dat elkeen met die <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Gees van God gedoop\/ gevul moet word.<\/span><\/strong> \u00a0Want dit is deur die Gees van God wat jy &#8216;n verhouding met God begin bou en daardeur begin groei tot volwassenheid in die geloof.<\/p>\n<p><strong>1Kor 12:13<\/strong>\u00a0 <strong><em>Want ons is almal ook <span style=\"text-decoration: underline;\">deur een Gees gedoop tot een liggaam, <\/span>of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is <span style=\"text-decoration: underline;\">almal van een Gees deurdronge.<\/span><\/em><\/strong><\/p>\n<p>\u00a0Paulus verklaar dat jy deur die Gees van God in die Liggaam (van Christus) ingedoop word.\u00a0 Daar is net <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">een manier van toegang<\/span><\/strong> tot die <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Liggaam van Christus<\/span><\/strong>\u00a0 &#8211; <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">en dit is nie<\/span><\/strong>:<\/p>\n<ul>\n<li>deur lidmaatskap aan &#8216;n spesifieke kerkorganisasie\/denominasie;<\/li>\n<li>of tradisies soos &#8220;aanneming &amp; voorstelling&#8221;;<\/li>\n<li>Of die onderhouding van spesifieke kerkwette (hoede en kleredrag) ens. nie<\/li>\n<\/ul>\n<p>En ons moet deur <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">een Gees<\/span><\/strong> deurdronge wees.\u00a0 Daar is te veel <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">&#8220;geeste&#8221;<\/span><\/strong> wat in die Kerk rondbeweeg wat nie die Gees van God is nie &#8211; byvoorbeeld:\u00a0 &#8216;n godsdiens gees;\u00a0 &#8216;n vermaak gees;\u00a0 geld-god gees en &#8216;n gees van valse professiee om mense se ore te streel; ens.<\/p>\n<p>Die tyd het vir die Kerk aangebreek dat ons weer moet terugkeer na die &#8220;basics&#8221;.\u00a0 Daar waar ons weer deur God se Gees in die hart besny en verander kan word na die beeld wat Hy vir ons as Kerk \/ as Bruid het.<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">2Kor 3:18<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in &#8216;n spie\u00ebl die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>In die tweede deel van die teksvers, verklaar die Here Jesus &#8220;&#8230;.<strong><em>die <span style=\"text-decoration: underline;\">woorde <\/span>wat Ek tot julle spreek, <span style=\"text-decoration: underline;\">is gees<\/span> en <span style=\"text-decoration: underline;\">is lewe<\/span>.&#8221;\u00a0 <\/em><\/strong>Daar is net een evangelie en een Here Jesus en Een Verlosser en Hy spreek deur Sy diensknegte woorde van lewe.\u00a0<\/p>\n<p>In <span style=\"text-decoration: underline;\">Joh 3:16<\/span> s\u00ea Hy dat <strong><em>&#8220;&#8230;.niemand verlore mag gaan nie&#8221;.\u00a0\u00a0 <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Dit is &#8216;n probleem in die Kerk dat niemand omgee vir die wat verlore gaan nie. <\/span><\/strong>\u00a0En met verwysing na die wat reeds in die kerk is en dan terugval.\u00a0\u00a0 Die Kerk is so gefokus op die wat die evangelie moet ontvang (evangelisasie en sending), maar vergeet van die oes wat reeds ingebring is.\u00a0 Die oes wat reeds ingesamel is moet ook beskerm word teen mot en roes en die predikers\/herders kan dit nie alleen behartig nie.\u00a0 Dit is die verantwoordelikheid van elke kind van God om na jou broer\/suster om te sien.\u00a0 Die Amerikaanse soldate het in &#8216;n oorlogsituasie die slagspreuk gebruik van: &#8220;<strong><span style=\"text-decoration: underline;\">We leave no one behind <\/span>!&#8221; <\/strong>Tyd het aangebreek dat ons nie net oor onsself moet bekommer nie, maar ook moet omsien na ons huisgenote in die Here.<strong>\u00a0 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Indien die Kerk dan getuig dat so baie lede (meerderheid) gevul is met die Heilige Gees en dat hulle die Gees van God tydens dienste ervaar,\u00a0 <span style=\"text-decoration: underline;\">hoekom: <\/span><\/strong><\/p>\n<ul type=\"disc\">\n<li><strong>is die Kerk dan nog steeds dood \/ kragteloos \/ liefdeloos? <\/strong><\/li>\n<li><strong>leef so min mense in oorwinning? <\/strong><\/li>\n<li><strong>is daar nog steeds duisende (in kerke) wat stukkend en gebroke is en sukkel met depressie, vrees en ongeloof ?\u00a0\u00a0 <\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Waar l\u00ea die probleem?\u00a0 Het God se Gees kragteloos geword na 2000 jaar?\u00a0 Nooit gesien nie!!!\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong><strong>Of is dit dat die Kerk (leiers en lidmate) se fokus en passie verskuif het <span style=\"text-decoration: underline;\">van die geestelike na die vleeslike?<\/span>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong><strong>Bedien die Kerk werklik in die geestelike behoeftes van die lidmate, want duisende mense is stukkend vanwe\u00eb verwerping en molestasies\/ verkragtings wat In kinderjare reeds plaasgevind het, en gaan soek eerder hulp by manne- en vrouekampe as in hul eie gemeentes?\u00a0 <\/strong><\/p>\n<p>Volgens die Woord van God het Hy die <span style=\"text-decoration: underline;\">gemeente <\/span>ingestel met die 5-voudige bediening (gesagstrukture) asook gawes om die heiliges mee toe te rus &#8211; en nie kampe nie.\u00a0 Maar die kampe vervul in &#8216;n behoefte wat nie in die gemeentes aangespreek of toegelaat word nie. \u00a0Ek wil graag alle leiers aanmoedig om die herstel van God se Gees in jou gemeente te begin.<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Joh 6:64<\/span><\/strong>\u00a0 <strong><em>Maar daar is sommige van julle wat nie glo nie. <\/em><\/strong><\/p>\n<p>Baie mense getuig vandag dat hulle Christene is, maar is ook baie vinnig om te erken dat hulle sekere dinge nie werklik glo nie.\u00a0 Dink maar net aan diegene wat nie glo in die belofte van die Heilige Gees nie. Of dat dit noodsaaklik is om wedergebore te word uit water en Gees nie?\u00a0 Maar die mense wat nie glo nie, is ook die wat nog in die vlees die woord van God probeer ontleed en analiseer.\u00a0<\/p>\n<p>Miskien glo jy nie; omdat:<\/p>\n<ul>\n<li>Jy dalk nie die skrif verstaan nie? &#8212;&#8212;&#8212;-Sodra jy met die Heilige Gees gedoop is, sal jy verstaan!<\/li>\n<li>Jy dalk skepties\/ krities oor die Woord van God is? &#8212; Gees van God getuig van waarheid en lei jou in waarheid!<\/li>\n<li>Jy dalk nog geestelik swak is? &#8212;Hand 1:8 verklaar jy sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor jou kom!<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Vandag het jy &#8216;n keuse: <\/span><\/strong><\/p>\n<p>Aanvaar die Woord van God &#8211; Jesus spreek woorde van Gees en Lewe aan jou! \u00a0Al is dit deur Sy diensknegte!\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Aanvaar die belofte van die Heilige Gees &#8211; <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">dit is vir jou!<\/span><\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Bely jou sondes voor God en aanvaar Sy vergifnis deur die bloed van Jesus Christus <strong>(1 Joh 1:9) <\/strong><\/li>\n<li>Laat jou doop in die Naam van Jesus Christus tot vergifnis van al jou sondes. <strong>(Hand 2:38 -39)<\/strong><\/li>\n<li>o <strong>Ontvang dan die belofte van die Heilige Gees <\/strong>&#8211; met die uiterlike teken van spreek in vreemde tale!<strong> <\/strong><strong><\/strong><\/li>\n<li>o <strong>Moenie uitstel vir &#8216;n ander dag nie<\/strong><strong>!\u00a0 <\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Ek groet u in die mooi Naam van Jesus Christus, ons Here! <\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-637'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(637);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'><b>3<\/b> people like this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(637);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(637);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>(This blog post\/teaching is also available in English &#8211; dated 23 June 2012). Inleiding: Die week net voor die MMC-09 gee die Here Jesus vir my pertinent &#8216;n visioen met die volgende teksvers en die daaropvolgende paar weke deel Hy met my oor die doping met die Heilige Gees.\u00a0 3 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[28,121,123,137,146,158,238,246],"class_list":["post-637","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired","tag-belofte","tag-helige-gees","tag-herlewing","tag-krag","tag-lewe","tag-mmc-09","tag-transformasie","tag-valse-geeste"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-ah","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/637","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=637"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/637\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1962,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/637\/revisions\/1962"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=637"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=637"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=637"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}