{"id":758,"date":"2009-06-22T19:36:26","date_gmt":"2009-06-22T17:36:26","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=758"},"modified":"2012-09-04T17:41:52","modified_gmt":"2012-09-04T15:41:52","slug":"die-loofhuttefees-deel-1","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=758","title":{"rendered":"Die Loofhuttefees &#8211; Deel 1"},"content":{"rendered":"<p>In die Woord van God lees ons onder die Levitiese wet in Lev 23:34-44 dat die volk Israel sekere feeste moes onderhou. Hierdie fees was \u2018n fees van groot vrolikheid en blydskap om die tyd te gedenk toe hulle in ballingskap verkeer het in Egipteland en God hulle daaruit gelei het. Toe die volk uittrek het hulle oral in hutte (Sukkos) moes woon. Dit was skuilings wat van digte takke gemaak was. Elke jaar as die volk hierdie loofhuttefees vier was dit \u2018n dankbare terugblik na die tyd toe hulle gevangenis van Egipte was en nou is hulle vry.Die tye van die hedendaagse Loofhuttefees is juis die geestelike verwysing na Egipteland (sonde) waarvan ons bevry is en nou as oorwinnaars leef vir ons God wie ons vrygemaak het van die sonde. In Deut 16:13-17 lees ons dat hierdie fees saam met die wynpers insameling gehou was. \u2018n Fees van vrolikheid tussen alle mense op alle vlakke, slaaf, slavin, vreemdeling, wees en weduwee. Dit dui vir ons aan dat God geen aannemer van die persoon is nie (Luk 20:21). Daar was ook \u2018n belofte opgesluit in die onderhouding van die Huttefees \u2013 Deut 16:16b \u201cwant die Here jou God sa jou se\u00ebn en al jou inkomste en in al die werk van jou hande en jy moet net maar vrolik wees.\u201d<br \/>\n<!--more--><br \/>\nSelfs in Esra 3:4 tydens die fondamentlegging van die tempel het die volk in Jerusalem bymekaar gekom en fees gevier. In Neh 8:1-13 het die volk bymekaargekom en Esra, die skrifgeleerde, het vir hulle die wet van die Here voorgelees terwyl hulle staande daarna geluister het, moes hulle s\u00ea: \u201cAmen.\u201d Amen met die opheffing van hulle hande in vers 7. In vers 11 leer hulle dat \u201cDie blydskap van die Here \u2013 dit is julle beskutting.\u201d In vers 15 ontdek die volk opnuut die voorskrifte vir die Loofhuttefees en in vers 16 bring hulle oliewenhouttakke, mirteltake, palmtakke en takke van digte bome om hutte te maak soos geskrywe was. Vers 18 s\u00ea daar was baie groot blydskap. Elke dag was die Woord gelees en fees gevier.<\/p>\n<p>Die punt wat hier gemaak word is dat toe die volk terugkeer na die Woord was daar blydskap in hulle gees, siel en liggame. In Num 27 word Josua aangewys as Moses se opvolger. God gee vir Moses bevel in hoofstuk 28 om die volk bevel te gee om al die voorskrifte te onderhou, ook die Loofhuttefees in Num 29:12. In Eseg 45 toe die land verdeel was en voorskrifte gegee was aan die volk, was een van die voorskrifte die Loofhuttefees in vers 25. In Hosea 12 word die ontrouheid van Efraim en Juda beskryf met die waarskuwing dat hulle weer gevangenis sou word vanwe\u00eb hulle sonde. Hulle sou weer in hutte moes woon s\u00ea vers 10. Moses het voor sy dood in Deut 31:10-12 aan die Priesters ges\u00ea dat dit juis tydens die loofhuttefees is waar die volk geleer moes word om God te vrees en sorgvuldig die woorde van die Wet te onderhou.<\/p>\n<p>Selfs die Here Jesus het in Joh 7:8 sy broers na die Huttefees gestuur en in vers 14 was Hy self by die fees en het Hy opgegaan na die tempel en geleer. Ek herinner u graag dat die Here Jesus vir ons alles \u2018n voorbeeld gestel het (Joh 13:15) ook in die viering van feeste.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=762\">Deel 2 &#8211; Hoe noodsaaklik is dit om die fees te vier<\/a> &#8211; Beskikbaar vanaf Junie 23 om 12:00<\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-758'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(758);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'><b>11<\/b> people like this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(758);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(758);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die Woord van God lees ons onder die Levitiese wet in Lev 23:34-44 dat die volk Israel sekere feeste moes onderhou. Hierdie fees was \u2018n fees van groot vrolikheid en blydskap om die tyd te gedenk toe hulle in ballingskap verkeer het in Egipteland en God hulle daaruit gelei [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[260],"class_list":["post-758","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired","tag-loofhuttefees"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-ce","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/758","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=758"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/758\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1984,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/758\/revisions\/1984"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=758"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=758"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=758"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}