{"id":762,"date":"2009-06-23T11:59:39","date_gmt":"2009-06-23T09:59:39","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=762"},"modified":"2009-06-22T20:01:08","modified_gmt":"2009-06-22T18:01:08","slug":"die-loofhuttefees-deel-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=762","title":{"rendered":"Die Loofhuttefees &#8211; Deel 2 &#8211; Die Noodsaaklikheid van die viering van die Fees"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=758\">Kliek hier vir Deel 1<\/a><\/p>\n<h2>HOE NOODSAAKLIK IS DIT OM HIERDIE FEES TE ONDERHOU?<\/h2>\n<p>Ons is \u2018n Westerse beskawing en ons leef in \u2018n verligte eeu.  Die teenargumente was al geopper.  Tog wil almal verklaar hulle is die geestelike Israel.  Ons is nie Jode na die vlees nie, maar na die gees.  Paulus skryf in Rom 9:45 \u2013 \u201cons is die Israeliete aan wie die aanneming tot kinders behoort en die heerlikheid en die wetgewing en die eredienste en die beloftes.  Dus, alles wat vir Israel bedoel was is vir ons bedoel en alles wat hulle toegekom het kom ons nou toe.  Ons is erfgename van Abram en mede-erfgename van Christus.  Alle beloftes is vir ons Ja en Amen II Kor 1:20.  As ons die geestelike Israel is moet ons mos kyk na die geestelike noodsaaklikheid van hierdie dinge.<!--more--><\/p>\n<p>Die profeet Sagaria word gereeld aangehaal oor sy profesie\u00eb van die Messias wat Jerusalem op \u2018n esel binnegery het (Sag 9:9).  Die prys wat betaal was om Hom te verraai deur Judas (Sag 11:12-13).  Ook hoe die Jode nog sal moet opsien na Hom vir wie hulle deurboor het (Sag 12:10) en ook hoe een derde van Israel gered sal word in Sag 13:8 en dan in Sag 14 word van die eindtyd geprofeteer.  Die interessante ontdekking hier in vers 16 sal almal wie oorgebly het in Jerusalem, dit is nou tydens die Millennium of 1000-jarige vrederyk, nog steeds jaarliks optrek om die Koning, die Here van die Le\u00ebrskare, te aanbid en om die Huttefees te vier.<\/p>\n<p>Ja, as iemand nie optrek en feesvier nie, s\u00ea vers 18 en 19, sal daar op hulle geen re\u00ebn val nie en die plaag sal hulle tref wat die Here self sal stuur omdat hulle nie die Huttefees vier nie.  Hierdie verse is profeties, dit moet nog gebeur.  Ons sien dus dat die Huttefees nooit opgehou net nie Lev 23: 31, 41) en dit sal aanhou tot aan die einde van die 1000-jarige vrederyk.<\/p>\n<p>Dus, geliefdes in die Here \u2013 kom laat ons fees vier in die Here.  \u2018n Fees van groot blydskap moet dit wees, nie omdat ons anders wil wees nie, maar omdat ons gese\u00ebnd wil wees.  Omdat ons wil gedenk ons was in \u2018n geestelike Egipteland maar is verlos en uitgelei na die beloofde land.<\/p>\n<p>Deel 3 &#8211; Die Agtste dag &#8211; Beskikbaar op 24 Junie @12:00\n<\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-762'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(762);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'><b>4<\/b> people like this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(762);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(762);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kliek hier vir Deel 1 HOE NOODSAAKLIK IS DIT OM HIERDIE FEES TE ONDERHOU? Ons is \u2018n Westerse beskawing en ons leef in \u2018n verligte eeu. Die teenargumente was al geopper. Tog wil almal verklaar hulle is die geestelike Israel. Ons is nie Jode na die vlees nie, maar na [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[260],"class_list":["post-762","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired","tag-loofhuttefees"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-ci","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/762","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=762"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/762\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":785,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/762\/revisions\/785"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=762"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=762"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=762"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}