{"id":778,"date":"2009-06-26T11:55:42","date_gmt":"2009-06-26T09:55:42","guid":{"rendered":"http:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=778"},"modified":"2009-06-22T20:04:41","modified_gmt":"2009-06-22T18:04:41","slug":"die-loofhuttefees-deel-5-die-visie-van-die-fees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.galmin.co.za\/?p=778","title":{"rendered":"Die Loofhuttefees &#8211; Deel 5 &#8211; Die visie van die Fees"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=758\">Kliek hier vir Deel 1 &#8211; Inleiding<\/a><br \/>\n<a href=\"https:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=762\">Kliek hier vir Deel 2 &#8211; Noodsaaklikheid van die viering van die fees<\/a><br \/>\n<a href=\"https:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=766\">Kliek hier vir Deel 3 &#8211; Die Agtste Dag<\/a><br \/>\n<a href=\"https:\/\/www.galmin.co.za\/blog\/?p=771\">Kliek hier vir Deel 4 &#8211; Die koms van Jesus<\/a><\/p>\n<h2>DIE VISIE VAN DIE FEES<\/H2><br \/>\nPSALMS 150 EN 102 OM GOD TE VERHEERLIK<\/p>\n<p>Mag die liggaam van Christus tot die volle besef kom van die wonderlike visie van die lofprysing van Dawid met stem, instrument en koordans.  Nie alleenlik kan ons deelneem aan die prag en heerlikheid van die lofprysing van Dawid nie, maar in die Here Jesus kan ons dit vasgryp as \u2018n instrument om geestelike vestings en owerhede te oorwin in hierdie eindtyd.<\/p>\n<p>Lofprysing en aanbidding, tesame met intersessie, is noodsaaklike aspekte van die Christen viering van die Loofhuttefees.<!--more--><\/p>\n<p>Ons maak nie slegs staat op tradisie nie, maar streef na die volle uitlewing van Bybelse vorms van lofprysing en aanbidding.  So byvoorbeeld is sommige van die Feeskostuums nie net \u2018n herinnering aan die amp van die Levitiese priester nie, maar dit herinner ons ook daaraan dat ons \u2018n \u201ckoninklike priesterdom\u201d is (I Pet 2:9) en dat die toekomstige heerlikheid van hierdie huis groter sal wees as die vroe\u00ebre (Haggai 2:9).<\/p>\n<p>Die Christene se viering van die Loofhuttefees is nie daarop gemik om die manier waarop die Joodse volk die Fees vier, na te boots nie; ook is dit nie \u2018n voorstelling van wat die Messias, Jesus, gaan doen wanneer Hy kom om in Jerusalem te heers nie.  Dit is eerder \u2018n profetiese teken van die wonderlike nuwe era wat gaan kom.<\/p>\n<p>Die Christelike viering van die Loofhuttefees word gesimboliseer deur twee palmtakke wat \u2018n \u201cSucca\u201d voorstel \u2013 \u2018n tydelike verblyfplek waarin die Israeliete in die Wildernis gewoon het voordat hulle die Beloofde land binne gegaan het.  Dit herinner ons ook aan die palmtakke waarmee die Here Jesus verwelkom is toe Hy Jerusalem op \u2018n donkie binnegery het.  Op die vooraand van Sy wederkoms, word gelowiges dwarsdeur die w\u00eareld opgeroep om hulle vir Sy koms voor te berei deur lofprysing en gebed.<\/p>\n<p>Volgens Sagaria se visioen (Sag 14:16) sal alle mense opgeroep word om die Here te aan bid by die Loofhuttefees.  Die aanbidders dans onder \u201cSucca\u201d om te toon dat dit \u2018n tyd van groot blydskap gaan wees.\n<\/p>\n<div class='wp_likes' id='wp_likes_post-778'><a class='like' href=\"javascript:wp_likes.like(778);\" title='Like' ><img data-recalc-dims=\"1\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/i0.wp.com\/www.galmin.co.za\/blog\/wp-content\/plugins\/wp-likes\/images\/like.png?w=750&#038;ssl=1\" alt='' border='0'\/><\/a><span class='text'>1 person likes this post.<\/span><\/p>\n<div class='like' ><a href=\"javascript:wp_likes.like(778);\">Like<\/a><\/div>\n<div class='unlike' ><a href=\"javascript:wp_likes.unlike(778);\">Unlike<\/a><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kliek hier vir Deel 1 &#8211; Inleiding Kliek hier vir Deel 2 &#8211; Noodsaaklikheid van die viering van die fees Kliek hier vir Deel 3 &#8211; Die Agtste Dag Kliek hier vir Deel 4 &#8211; Die koms van Jesus DIE VISIE VAN DIE FEES PSALMS 150 EN 102 OM GOD [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"jetpack_post_was_ever_published":false,"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"enabled":false},"version":2}},"categories":[6],"tags":[260],"class_list":["post-778","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-inzpired","tag-loofhuttefees"],"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_shortlink":"https:\/\/wp.me\/p9rp4V-cy","jetpack-related-posts":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/778","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=778"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/778\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":791,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/778\/revisions\/791"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.galmin.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}