Die Loofhuttefees – Deel 1

In die Woord van God lees ons onder die Levitiese wet in Lev 23:34-44 dat die volk Israel sekere feeste moes onderhou. Hierdie fees was ‘n fees van groot vrolikheid en blydskap om die tyd te gedenk toe hulle in ballingskap verkeer het in Egipteland en God hulle daaruit gelei het. Toe die volk uittrek het hulle oral in hutte (Sukkos) moes woon. Dit was skuilings wat van digte takke gemaak was. Elke jaar as die volk hierdie loofhuttefees vier was dit ‘n dankbare terugblik na die tyd toe hulle gevangenis van Egipte was en nou is hulle vry.Die tye van die hedendaagse Loofhuttefees is juis die geestelike verwysing na Egipteland (sonde) waarvan ons bevry is en nou as oorwinnaars leef vir ons God wie ons vrygemaak het van die sonde. In Deut 16:13-17 lees ons dat hierdie fees saam met die wynpers insameling gehou was. ‘n Fees van vrolikheid tussen alle mense op alle vlakke, slaaf, slavin, vreemdeling, wees en weduwee. Dit dui vir ons aan dat God geen aannemer van die persoon is nie (Luk 20:21). Daar was ook ‘n belofte opgesluit in die onderhouding van die Huttefees – Deut 16:16b “want die Here jou God sa jou seën en al jou inkomste en in al die werk van jou hande en jy moet net maar vrolik wees.”
(more…)

11 people like this post.

KOM ERVAAR ISRAEL

Israel Prayer Vision SPESIALE PRYS: R10 900 vir 10 dae LUGHAWE BELASTING UITGESLUIT DATUM: SEPT / OKT / NOV / DES Kom ervaar die atmosfeer van Jerusalem Beleef die vrede by die See van Galilea Geniet die Bybelse berge en woestyn Loop in die voetspore van Jesus Verryk jou gees Read more

Social Networks etc.

There are quite a bit of social networks available. Well, I was wondering which you prefer. In some like Facebook and MySpace you can upload photos and videos, customize your page etc. Others like Twitter is what they call a micro-blog. I created this small poll to get an idea Read more

MySpace

Galilee International Ministries is now also on MySpace Visit for a short update and view other things that only happen in MySpace. our URL: http://www.myspace.com/galileeSA Why not join and add us as a friend? Be the first to like. Like Unlike

Paul Wilbur

Paul Wilbur, one of my favorite musicians! Check out the video for Praise Adonai Connect to Tangle (previously Godtube) Be the first to like. Like Unlike

Bible Gateway

Do you want to read the Bible in the translation and language of your choice? Bible Gateway gives you online choices to study the Word BibleGateway.com, a free service for reading and researching Scripture online–all in the language or translation of your choice! We provide advanced tools you can use Read more