The Kingdom of God – Kingdom Principles

* An Illustration of the Kingdom of God, here on earth, would be the United States Embassy in a foreign land. (or any other nation’s embassy) The Embassy is considered a piece of America, governed by America in a different country. At this present time; God’s Kingdom here on earth is a spiritual one; where he reigns in the hearts and lives of those that have accepted his Son, the Lord Jesus Christ as their Savior and are submitting to his Lordship. (more…)

Be the first to like.

God’s Chisel

When God chisels the dead weight out of our lives it can be very painful. In one of their most requested skits, Tommy and Eddie give a very creative look at a typical believer having to go through the process of discipline. Be the first to like. Like Unlike

Die Loofhuttefees – Deel 5 – Die visie van die Fees

Kliek hier vir Deel 1 – Inleiding
Kliek hier vir Deel 2 – Noodsaaklikheid van die viering van die fees
Kliek hier vir Deel 3 – Die Agtste Dag
Kliek hier vir Deel 4 – Die koms van Jesus

DIE VISIE VAN DIE FEES

PSALMS 150 EN 102 OM GOD TE VERHEERLIK

Mag die liggaam van Christus tot die volle besef kom van die wonderlike visie van die lofprysing van Dawid met stem, instrument en koordans. Nie alleenlik kan ons deelneem aan die prag en heerlikheid van die lofprysing van Dawid nie, maar in die Here Jesus kan ons dit vasgryp as ‘n instrument om geestelike vestings en owerhede te oorwin in hierdie eindtyd.

Lofprysing en aanbidding, tesame met intersessie, is noodsaaklike aspekte van die Christen viering van die Loofhuttefees. (more…)

1 person likes this post.

Die Loofhuttefees – Deel 4 – Die koms van Jesus

Kliek hier vir Deel 1 – Inleiding
Kliek hier vir Deel 2 – Noodsaaklikheid van die viering van die fees
Kliek hier vir Deel 3 – Die Agtste Dag

DIE KOMS VAN JESUS

Baie Christene sal seker verbaas wees om te hoor dat daar bekende Bybelnavorsers is wat glo dat Jesus gedurende die Loofhuttefees gebore is – en nie op 25 Desember nie. Kan hierdie stelling bewys word?

Sagaria, die vader van Johannes die Doper, was ‘n ou priester, wie se dienstydperk van twee maande aan die einde van Junie verstryk het. Terwyl Sagaria besig was om s priesterlike ampte uit te voer, is hy deur ‘n Engel besoek wat aangekondig het dat sy bejaarde vrou vir hom ‘n seun sou baar. (more…)

2 people like this post.

Die Loofhuttefees – Deel 3 – Die Agtste Dag

Kliek hier vir Deel 1 – Inleiding
Kliek hier vir Deel 2 – Die noodsaaklikheid van die viering van die Fees

DIE AGTSTE DAG

En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het JESUS gestaan en uitgeroep en gesê: “HY WAT IN MY GLO, SOOS DIE SKRIF SÊ, STROME VAN LEWENDE WATER SAL UIT SY BINNESTE VLOEI” (Joh 7:37-38).

Maar die groot dag was die agtste dag van die Loofhuttefees. Maar hoekom het hierdie Fees, in teenstelling met al die ander feeste in Israel, twee Sabatte ingesluit – ‘n agtstedag? Om ‘n antwoord hierop te vind, moet ons vêr in die verlede gaan soek.

Aan die begin van hulle nasieskap het God aan die volg van Israel opdragte gegee ten opsigte van die feeste wat hulle moes hou. Slegs drie van die vele feeste en vasdae was verpligtend: (more…)

1 person likes this post.

Kom ons bid

Ek glo nie ons as Kinders van die Here kan meer se dat die “resessie” nie ‘n invloed op ons het nie..Ons weet ook dat ons aan die einde van dae is, en dat dinge moeilik gaan raak, maar dit is waarom ons daar moet wees vir mekaar. Ek en Read more

Die Loofhuttefees – Deel 2 – Die Noodsaaklikheid van die viering van die Fees

Kliek hier vir Deel 1

HOE NOODSAAKLIK IS DIT OM HIERDIE FEES TE ONDERHOU?

Ons is ‘n Westerse beskawing en ons leef in ‘n verligte eeu. Die teenargumente was al geopper. Tog wil almal verklaar hulle is die geestelike Israel. Ons is nie Jode na die vlees nie, maar na die gees. Paulus skryf in Rom 9:45 – “ons is die Israeliete aan wie die aanneming tot kinders behoort en die heerlikheid en die wetgewing en die eredienste en die beloftes. Dus, alles wat vir Israel bedoel was is vir ons bedoel en alles wat hulle toegekom het kom ons nou toe. Ons is erfgename van Abram en mede-erfgename van Christus. Alle beloftes is vir ons Ja en Amen II Kor 1:20. As ons die geestelike Israel is moet ons mos kyk na die geestelike noodsaaklikheid van hierdie dinge. (more…)

4 people like this post.

Discipleship – Part 2 – Step by Step

Did you miss part 1? Click here

Step by Step Principles

When a person needs to walk from one place to another he has to do it step by step. When we try to avoid the walking process, we are trying to cheat. If we try to avoid the step-by-step principle in discipleship, we are not only cheating but also loosing valuable exercise, experience and actually missing the point completely. You can not get from one end of a room to the other by avoiding the walking process. This is supposed to be the natural thing to do. If you want to jump, crawl, or get there in any other way you are first being ridiculous and secondly trying to do it unnaturally. (more…)

Be the first to like.

Discipleship – Part 1 -Travel plans, get on board

Discipleship – a series in 2 parts on personal discipleship

1. TRAVEL PLANS

In our lives as Christians we are faced with many challenges. At times these challenges seem to overshadow us completely and we loose sight of the principles of our faith. Challenges should not be something we fear and try to avoid. God puts these challenges in our lives to help us grow and become victorious. A challenge of any kind or magnitude is not only a test of our faithfulness but also an opportunity for victory. (more…)

Be the first to like.