On a lighter note: The story of Noah in 2010

In the year 2010, the Lord came unto Noah, who was now living in South Africa, and said;   

“Once again, the earth has become wicked and over-populated, and I see the end of all flesh before me.  Build another Ark and save 2 of every living thing along with a few good humans.”

He gave Noah the plans, saying, “You have 6 months to build the Ark before I will start the unending rain for 40 days and 40 nights.” 

Six months later, the Lord looked down and saw Noah sweeping in his yard – but no Ark.  “Noah!” He roared, “I’m about to start the rain! Where is the Ark?”

(more…)

2 people like this post.

Die maak van ‘n gelofte (vervolg):

Weereens wil ek dit onomwonde stel dat ek die grootste respek en waardering het vir mense se geloof en oortuigings, en dat die skrifontleding nie ten doel het om mense aan te val nie, maar bloot om lering vanuit die Woord van God uit te lig.  Ek glo in die Skrif wat die volgende verklaar:

  • “Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus”. (2Ti 3:16-17)
  • “My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis;….(Hos 4:6)

Die feit dat ek sekere kerk tradisies en geloofsartikels en die viering van spesifieke dae vanuit ons geskiedens bevraagteken, beteken nie dat ek ‘n verraaier of minder Afrikaner bloed in my het nie.  Inteendeel, ek het ‘n verwagting in die Here Jesus om vir Hom ‘n nuwe volk in Suid Afrika bymekaar te maak wat Hom in Gees en Waarheid sal soek en aanbid vir wat en wie Hy is en nie volgens oorleweringe en ou tradisies nie.  ‘n Bruid wat die onderskeidingsvermoë het om te kan onderskei tussen reg en verkeerd en wat bereid is om te dien en nie gedien te wil word nie.  ‘n Bruid wat die opdrag van God duidelik verstaan en bereid is om die boodskap van versoening (Rom 5) ook na alle nasies sal uitdra.  Ongelukkig is dit so dat die Kerk haar onderskeidingsvermoë verloor het en volg allerhande “gimmicks” na in plaas van die Gees van die Here. 

U sal ook opmerk dat ek baie vrae stel – juis met die doel daarmee om nuwe denke te stimuleer en sodat uself u eie antwoorde daarvan kan ondersoek en vind.  

Hoe staan die saak met die viering van Geloftedag op 16 Desember

Die Gelofte van 16 Desember (volgens Wikipedia):

“Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om ʼn gelofte aan Hom te doen, dat, as Hy: ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ʼn dankdag soos ʼn Sabbat sal deurbring; en dat ons ʼn huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag,en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte. Want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee”.

Ek glo die Voortrekkers wat die gelofte gemaak het, het vas in God geglo – nie net vir hul uitkoms op die dag nie, maar vir elke dag voor die tyd asook na die tyd.  In dieselfde konteks soos in Deel 1 bespreek, kan ons dan ook die gelofte wat op die dag van Bloedrivier gemaak was so ontleed.  Die spesifieke groep Voortrekkers het:

  • Die gelofte met God gemaak;
  • Dit was voorskriftelik en het sekere verwagtinge gestel; 
  • Dit was gemaak tydens spesifieke omstandighede van groot vrees en nood;
  • Daar was ‘n baie duidelike vyand ter sprake;
  • En dit het ‘n teen-prestasie ingesluit – wat nie net op hulself nie, maar ook aan hulle nageslag verbind was. 

 En geskiedenis stel die feite dat God se naam verheerlik is en dat Sy Woord getrou is – vir die wat in Hom glo!

Die probleem wat bestaan romdom Geloftedag vandag (reeds die afgelope 30 jaar):

  • Het te veel polities geraak waar die regerende party deur die opposisie partye (en vice versa) as die vyand afgemaak is in toesprake op sodanige vierings;
  • Dat kerkgroepe en individuele faksies ook die dag gebruik om persoonlike agendas te verkondig en die massas probeer opsweep teen die “vyand” in die land terwyl bitter min dank aan God gebring word ter herinnering van die groot verlossing wat God bewerkstellig het aan dié wat in Sy Naam geglo het;   
  • Die Voortrekker Monument wat opgerig is jare later ter herdenking van die slag van Bloedrivier is deur die Vrymesselaars gekaap en is niks anders as ‘n altaar van son aanbidding nie.  Dit is nie ‘n “huis” in die sin van ‘n kerkgebou waar gereeld dienste tot eer van God gehou word nie. Baie kerkleiers is deeglik hiervan bewus maar verkies om die feite te ignoreer;
  • ‘n Persoonlike bekommernis wat ek koester rondom die spesifieke gelofte (soos verkry op die Webblad), is dat daar so in die algemeen na die God van hemel en aarde verwys word en nêrens word Jesus Christus se Naam vermeld nie.  Dit wil vir my voorkom asof die gelofte afgelê is in die “afwesigheid” van God – asof Hy nie in hul midde was nie want hulle het Hom nie direk geadresseer nie.  Die Skrif leer ons tog dat ons alles in die Naam van Jesus Christus moet vra.    

By die pas afgelope Geloftedag viering by die Voortrekker Monument, het Ds Thomas Dreyer van die Hervormde Kerk (Wapadrand) gevra of die Geloftedag nog relevant is.  Miskien moes die vraag gewees het: Is die Gelofte wat afgelê is enigsins skriftuurlik en kan dit op ons vandag van toepassing gemaak word?

Die vraag word dus nou pertinent gevra: 

Kan iemand ‘n gelofte aan God doen en dan sy en ander mense se nageslag (wat eintlik geen deel hieraan het nie) vasmaak om dit deur die geslagte te MOET vier?  Terwyl (more…)

5 people like this post.

Die maak van ‘n gelofte (Deel 1):

Gesien teen die agtergrond van Geloftedag (16 Desember) wat nou pas verby is en die geweldige druk wat sekere groepe op die Afrikanervolk plaas om dit te onderhou, verg dat ons die saak vir ‘n slag in diepte ondersoek.  Ek het die grootste respek en deernis vir die mense wat betrokke was by die slag van Bloedrivier en ons kan onsself nie indink in die omstandighede waardeur hulle moes gaan nie.  Ek het ook waardering vir die mense wat wel die Geloftedag vier vir hul toegewydheid.

Kom ons ondersoek dan die “maak van ‘n gelofte” vanuit ‘n Bybelse grondslag en baie beslis moet ons die saak ondersoek vanuit die Nuwe Testament se perspektief – dit wat van toepassing gemaak kan word na die kruisdood van Christus en nadat die Kerk gebore is op die dag van Pinkster. Ek wil dit ook onomwonde verklaar dat die skrifontleding hierna nie noodwendig ‘n volledige studie van die onderwerp is nie, maar daar is wel ‘n paar vrae wat ons onsself moet afvra om vars perspektief te vind in dit alles wat ons glo en nastreef as kinders van God.  Soms doen ons iets, volg iets na sonder om die saak te ondersoek vir egtheid en waarde.  Dit is soos die telefoniste van ‘n sentrale in Ciskei wat elke dag getrou by die werk opgedaag het en gewag het vir die oproepe om deur te skakel, maar daar was niks.   Elke maand het hulle nog salaris ook ontvang, en niemand het navraag gedoen oor die feit dat geen oproepe meer deurkom nie.  Die boodskap dat die sentrale eintlik 6 maande gelede geoutomatiseer is, het nooit die bestemming bereik nie.

Jakob was sekerlik een van die eerstes wat reeds begin het om ‘n gelofte aan God te doen as gevolg van die situasie waarin hy verkeer het.

Gen 28:20- 2:  En Jakob het ‘n gelofte gedoen en gesê: As God met my sal wees om my te bewaar op hierdie weg wat ek gaan, en aan my brood sal gee om te eet en klere om aan te trek,  en ek behoue na die huis van my vader sal terugkom, dan sal die HERE my God wees.

Ander persoonlike geloftes sluit ook die volgende in:

  • Gelofte van die Nasireërs:
    • Waar diegene geen wyn of selfs enige produk van die druiwestok mag gebruik het nie asook ander wette wat hiermee saamgaan.
  • Gelofte deur leiers namens die volk Israel:
    • Num 21:2  Daarop het Israel aan die HERE ‘n gelofte gedoen en gesê: As U hierdie volk heeltemal in my hand gee, sal ek hulle stede met die banvloek tref.
  • Gelofte van Hanna om Samuel in die tempel groot te maak;
    • Interessant is die tipe gelofte van ‘n vrou om in haar desperaatheid om ‘n moeder te word, selfs ‘n gelofte aflê om die kind (waarna sy so gesmag het) in die tempel te laat groot maak.
    • Was haar sugtinge dan na ‘n kind wat sy self kon groot maak en ten volle deel van haar lewe kon wees, of was dit maar net om vervulling as vrou te vind?
  • Onverskillige beloftes/geloftes:
    • Jefta wat ‘n onverskillige gelofte aan die Here gedoen het en waar hy sy enigste kind en dogter moes offer (brandoffer) nadat God hulle in oorwinning (volgens die gelofte) oor die kinders van Ammon gestel het.  (Rigters 11:30 -31)
    • Interessant genoeg dat God het hom nie gestop om dit te voltrek nie.  Volgens die Wet moet jy betaal wat jy belowe:
      • Deu 23:21  As jy aan die HERE jou God ‘n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou word.
    • Ons spreek baie keer ‘n vloek oor onsself uit in plaas van ‘n seëning.
  • Innerlike geloftes:
    • Persoonlike vloeke wat jy op jouself plaas, bv.
      • Ek sal nooit maer word nie;
      • Ek sal nooit weer ‘n man/vrou vertrou nie;

Ongeag die omstandighede (of die spesifieke rede of motief) waarin die mense die geloftes aan God gemaak het, sien ons dat God elkeen eerbiedig het (want God is getrou) en dat Sy naam daardeur verheerlik was.

Wat kan ons dan leer uit die geloftes van die verlede? (more…)

4 people like this post.

Why are the birds singing?

Someone said: “A bird is not singing because it has a word; it is singing because it has a song.”

This phrase stuck in my mind and thoughts for many days and I could sense the various tunes and sounds of all the birds surrounding us.   Each little bird is praising the Creator of all through their own individual song and it does not matter whether there is a storm coming or passing, or during the cold of the winter months or the hot summer days.   Each little bird welcomes the morning light with a jubilant song and the swallows enjoy the last rays of sunlight of each day by flying high above the earth and chirping their songs. 

Applying it to us in a spiritual manner, we can then also acknowledge that we do not have only one word to say – but many.  In fact when we speak about our Lord Jesus (more…)

4 people like this post.

Planting of new Tent for evangelism

The SOS-team of Galilee International Ministries and Bishop Dubé will be driving down to the Northern Cape Province, and to be more specific Jan Kempdorp and Gaanspan,  this coming weekend (23 – 24 October 2010) to plant another tent for evangelism purposes.  All the praise and glory be unto the Lord Read more

Revamp Announcement

It has been some time since this site was taken care of. Within the next view days we will be updating and installing features on the site. So please be patient if you can not access the blog. Pages and its content may also be impacted but should all be Read more

Vision for South Africa

Quite a few of my fb-pals know about the dream that I have received on the night of 12 August 2010, where I saw the Bible in front of me and was fully aware of the fact that I should give the following verse to someone – who exactly I do not know.  All I could see/ was aware of, was verse 18 of 2 Corinthians – and could not see in which chapter.  

The past 16 years under the new government has seen a lot af changes and most of them not so good, especially the corruption, crime, poor service delivery, arrogance, etc. coming to the fore.  The latest strike of all the government employees is quite disturbing with all of the threats being thrown to each other and it leaves one with a sickening feeling of something bad is about to happen?  How far away is South Africa from total anarchy? Especially if the Police and the Defence Force also wants to join this circus?

I guess there would be a lot of “yes” responses from people who which that it should happen, but believe me in such a situation nobody would be the winner – especially not the minority of white people in this country.   We will then become the same statistic as all the other African countries where there is no more control and stability, where the rebels (more…)

3 people like this post.

Oh, what joy!

The Book of Romans is so fascinating and through the words of Paul you can sense his passion for the Gospel of Jesus Christ (Rom 1:16 – For I am not ashamed of the gospel, because it is God’s power for the salvation of everyone who believes, of the Jew Read more

POINTS ON HOW TO IMPROVE YOUR LIFE

This is amazing, DR RANDY PAUSCH died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy to leave behind.  Personality: 1. Don’t compare your life to others’. You have no idea what their journey is all Read more