Dames Konferensie in Polokwane
Wat het gebeur toe jy vir HOM “JA” gese het? Bel vir Corinna op 083 737 5661 om jou plekkie te verseker Be the first to like. Like Unlike
Wat het gebeur toe jy vir HOM “JA” gese het? Bel vir Corinna op 083 737 5661 om jou plekkie te verseker Be the first to like. Like Unlike
Dont miss this Life changing course. If you have behaviour patterns, sins, wrong choices that repeat in your life, you need to find out what the root cause is. Please contact Elaine @ 0829589143 Be the first to like. Like Read more
This is a story that I have received via e-mail recently. The author of the story is unknown. As a bagpiper, I’ve played many gigs up in Gauteng, but not so many since recently moving to Cape Town. Recently, I Read more
In hierdie laaste aflewering van die Profesieë in en vir die Kerk voel ek gelei om ‘n gebed ter afsluiting van hierdie saak neer te pen en elkeen wat saam wil staan in eenheid kan dit dan ook bid en Read more
Die derde aspek wat ek in hierdie deel 4 wil aanspreek is die vrees wat in mense se lewens ontketen word.
Job se een probleem was juis sy vreesagtigheid oor sy kinders en dit het ‘n deur oopgemaak vir satan om te kom steel. Ek en jy is eintlik geborge in Christus maar sodra ons vrees toelaat (wat die teenoorgestelde van geloof en vertroue is) dan maak ons self die deur oop. Miskien is daar dalk al klaar ‘n groep mense bymekaar wat reeds ‘n nuwe gelofte aan God afgelê het dat hulle nog ‘n dag sal heilig en aan God toewy indien Hy hulle sal beskerm teen hierdie Nag van die lang messe. Sien ook my vorige lesing op hierdie webblad mbt die aflê van geloftes met God. In die konteks van die Nuwe Testament is dit onskriftuurlik en die fondasie daarvan is ongeloof en gebrek aan vertroue in God wat ons Skepper en enigste Verlosser is.
Hoekom is die kinders van die Here Jesus dan so vinnig om vreesagtig te raak terwyl ons al die beloftes het van beskerming, krag en outoriteit asook oorwinning. Kyk na die volgende:
Ek reken die rede hiervoor is dalk die feit dat dié mense wat Siener van Rensburg se voorspellings so graag aanhang, ken elke aspek daarvan in detail maar ken nie werklik die Woord van God nie. Hoekom is ons vinnig om ‘n negatiewe woord oor ons lewens af te sny en kragteloos te verklaar, maar daar is nog steeds mense wat hierdie negatiewe woord vir die land aanhang en dit krag gee met hul woord (tong)?
Deel 3 handel oor die bekende voorspelling van Siener van Rensburg oor die Nag van die lang messe!Wat vir my ‘n groot bekommernis is, is die individue en groepe wat ingestel is op die profesieë (voorspellings) van Siener van Rensburg Read more
Deel 2 handel oor die verskillende profetiese woorde vir die Kerk en vir Suid Afrika vir die jaar 2011. Eerstens sien ek nêrens dat die Here Jesus of Sy apostels vir ons die toekoms voorspel nie behalwe Sy belofte dat Read more
Ek skryf hierdie inset in Afrikaans om juis ons Suid Afrikaners te bereik met hierdie woord. Die afgelope paar weke het ons verskeie professieë gehoor en gelees wat deur verskillende mense vir die Kerk asook vir Suid Afrika vir die Read more
by Founder, OLAM magazine February 2, 2011 02:32 PM They warned us. The geniuses at Peace Now warned us. The brilliant diplomats warned us. The think tanks warned us. Even the Arab dictators warned us. For decades now, they have Read more
Jump back to part 1
Before I continue with the second part of this open letter to the Church, I want to emphasize the following issues to bring us on the same page of understanding that the Body of Christ is in critical need of a complete clean up:
Although I do receive some prophetic words for individuals as well as for the Church in general from the Lord Jesus Christ, I would never call myself “a prophet” as most people call themselves these days. It seems to be a trend (and status) in the church today and many follow the “prophets/messenger” and not the One who gives the message;
Maybe the usage of the word “prophecy” in the title of this letter is wrong because I sense it is more a word – a warning and maybe an accusation towards the members of the body of Christ. But I have used it deliberately because I know quite a number of people are following/ searching every bit of scraps of prophecies to bring fulfillment and peace in their lives – and to soothe their ears.
The main focus point from what the Lord has laid upon my heart was actually the second part of this scripture as dealt with in Part 1, where Elijah accused the people of Israel for killing all the prophets send by God.