Neem op jou kruis

Neem op jou kruis en volg My!
Miskien begin jy hier lees en dink by jouself; Agge nee, nie alweer ‘n stuk oor hierdie afgesaagde storie nie! Is daar nie iets meer opwindends in die Bybel nie?

Wanneer die Here Jesus hierdie stelling maak, klink dit so maklik en eenvoudig maar ek wonder hoeveel van ons verstaan dit werklik wat dit alles behels en wat die impak daarvan op jou lewe gaan wees.

In die nagenoemde skrifgedeeltes sien ons pertinent die volgende aspekte wat Jesus op meer as een geleentheid aan Sy dissipels uitlig:
(more…)

8 people like this post.

Truth about the Sabbath – by Maggi Joubert

 In Genesis 2v2, after God finished His work, He rested on the 7th day; He blessed it and sanctified it because He rested in it.  Ex 16:23, this is the 1st time the Sabbath was mentioned for man and it came 2,513yrs after God rested in Gen 2:2.  Ex20:8, This is the 2nd of 8 times and all in the Law of Moses that man was commanded to work 6 days and rest the 7th day (16:26, 20:9, 23:12, 31:15, 34:21,35:2, Lev 23:3, Deut 5:13).  The 1st of 8 times was when God first gave the Sabbath to man (16:22-26).  (more…)

Be the first to like.

Gees VS Vlees

(This blog post/teaching is also available in English – dated 23 June 2012).

Inleiding:

Die week net voor die MMC-09 gee die Here Jesus vir my pertinent ‘n visioen met die volgende teksvers en die daaropvolgende paar weke deel Hy met my oor die doping met die Heilige Gees.  (more…)

3 people like this post.