HALLOWEEN – Right or wrong?

HALLOWEEN AND THE BIBLE
kliek hier vir Afrikaanse weergawe

“Test all things; hold fast to what is good. Abstain from every form of evil.” 1 Thessalonians 5:21 – 22

A Celebration of Evil : Halloween is a religious day, but it is not Christian. Tom Sanguinet, a former high priest in Wicca has said: “The modern holiday that we call Halloween has its origins in the full moon closest to November 1, the witches’ new year. It is a time when the spirits (demons) are supposed to be at their peak power and revisiting planet earth… Halloween is purely and absolutely evil, and there is nothing we ever have, or will do, that would make it acceptable to the Lord Jesus.”
(more…)

Be the first to like.

HALLOWEEN – Reg of verkeerd?

(Click here for English version):

Jy het seker ook al gewonder of Halloween reg of verkeerd is? Daar is stories in omloop dat Halloween duiwels is. Vir baie kinders is dit egter n prettige aand waarop hulle kostuums en maskers aantrek en met ‘n trick-or-treat, ‘n vet klomp lekkers in die hande kry! Hulle voel dat ouers net pret uit hul lewens wil wegneem en/ of dat daar maar weer net ˜n duiwel agter elke bos uitgeskop word.

Maar wat is die feite? Waar kom Halloween vandaan en hoe moet jongmense wat kinders van die Here is daaroor dink?

WAAR KOM HALLOWEEN VANDAAN?
Halloween het sy oorsprong by ˜n fees van die Druide. Die Druide was ˜n geheime heidense organisasie of Orde wat beheer uitgeoefen het oor die Kelte wat destyds in die Britse Eilande en Galie (Wes-Europa) gewoon het.

Hierdie fees het op die aand van 31 Oktober plaasgevind. Dit was die tyd van die jaar waar die winter vir hulle begin het, die dae dus korter en die donkerte meer geword het. By hierdie fees is Samhain, die heer of demoon van die Dood, (more…)

Be the first to like.