Is jy uitverkies deur God?

Petrus verklaar die volgende:

1Pe 2:9  But you are the ones chosen by God, chosen for the high calling of priestly work, chosen to be a holy people, God’s instruments to do his work and speak out for him, to tell others of the night-and-day difference he made for you-

Ek wil graag kortliks stilstaan met hierdie gedagte:

  • But you are the ones chosen by God  – al dink jy, jy verdien dit nie!
  • Dit gaan nie oor verdienste nie – maar oor God wat kies en roep.

Regdeur die Woord sien ons dat God eerstens vir Abraham gekies het en daarna ook sy nageslag.  

(more…)

2 people like this post.