Die Jirre is my se Oppaster.
Die Jirre is my se Oppaster. Hy knyp my lekke styf vas onner Sy se arms mit genadigheit wat net Hy ken. My se oge kyk allie pad op na my se Koning, want dis dan wanner ek nie my se tone flinters stamp nie. Kyk djy weg, vang die Read more


Some tips to survice a shark attack!