Die Loofhuttefees – Deel 4 – Die koms van Jesus
Kliek hier vir Deel 1 – Inleiding
Kliek hier vir Deel 2 – Noodsaaklikheid van die viering van die fees
Kliek hier vir Deel 3 – Die Agtste Dag
DIE KOMS VAN JESUS
Baie Christene sal seker verbaas wees om te hoor dat daar bekende Bybelnavorsers is wat glo dat Jesus gedurende die Loofhuttefees gebore is – en nie op 25 Desember nie. Kan hierdie stelling bewys word?
Sagaria, die vader van Johannes die Doper, was ‘n ou priester, wie se dienstydperk van twee maande aan die einde van Junie verstryk het. Terwyl Sagaria besig was om s priesterlike ampte uit te voer, is hy deur ‘n Engel besoek wat aangekondig het dat sy bejaarde vrou vir hom ‘n seun sou baar. (more…)
