Geagte Vennoot in die Here,

Kruiskyk T.V. ondersteun tans ‘n beweging in Suid-Afrika om die oggend van die 26ste April 2009 wanneer 200 000 mans in Greytown bymekaar kom, hul dienste so in te rig om die spesifieke oggend vir 9 minute te bid.

Vanaf 9:00 tot 9:09 bid Suid-Afrika nie vir die verkiesing nie.nie vir die ekonomie nie.nie vir reën nie.maar Suid Afrika doen wat in 2 Kron
4:17 staan:” ”

Geagte Pastoor, Dominee, Leraar of gemeenskap leier. Kan u saam met Kruiskyk, 200 000 mans in Greytown en die res van Suid- Afrika bid dat..

God ons land genees, en ons sonde vergewe.

Ondersteun GEBED 909 en maak ‘n verskil. Dit kos net 9 minute wat
Suid-Afrika gaan verander.

Stuur hierdie boodskap vir al jou vriende en familie, en weet jy’t ook so ‘n rol gespeel om ons land te genees. God gaan die werk doen..ons moet net gehoorsaam wees.

Groete in Christus.

Willie Olwage

Cross TV / Kruiskyk

willie@kruiskyk.tv

Be the first to like.


0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *