Gebed 909 – Bid vir die Manne!

Geagte Vennoot in die Here, Kruiskyk T.V. ondersteun tans ‘n beweging in Suid-Afrika om die oggend van die 26ste April 2009 wanneer 200 000 mans in Greytown bymekaar kom, hul dienste so in te rig om die spesifieke oggend vir 9 minute te bid. Vanaf 9:00 tot 9:09 bid Suid-Afrika Read more…